"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
C Potgieter
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
Nolinda Potgieter
R Hamilton
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Tennis
Search
Category: Atletiek
ATLETE VAAR GOED BY OOS-KAAP KAMPIOENSKAPPE
Published on 2020-03-16
OOS-KAAPKAMPIOENSKAPPE IN CRADOCKFramesby het oor drie dae aan die Oos-Kaapkampioenskappe deelgeneem. Die bloedige hitte in Cradock was vir baie atlete 'n uitdaging.Die volgende atlete het eerste plekke behaal: Zanri Black (dogters /15 - 300m hekkies), Wehan Smith (seuns /17 - 800m), Simone Louw (do...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
SES ATLETE IN OOS-KAAP ATLETIEKSPAN
Published on 2020-03-16
OOS-KAAP ATLETESes atlete is in die Oos-Kaapspan opgeneem. Hulle sal vanaf 19 - 21 Maart aan die Skole Kampioenskappe in Boksburg deelneem.Baie geluk aan Zanri Black, Wehan Smith, Michael Spinks, Jana Terblanche, Tiaan Erskine en Hanniska van Vuuren.
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
19 FRAMESBY-ATLETE OP-SPANNE OPGENEEM!
Published on 2020-03-16
OP-ATLETE VIR BEIDE SA KAMPIOENSKAPPE:ALTESAAM 19 FRAMESBY-ATLETE IS OP-SPANNE OPGENEEM!OOS-KAAPSPANNEEM 19-21 MAART AAN SKOLE KAMPIOENSKAPPE IN BOKSBURG DEEL.1 HANNISKA VAN VUUREN - PS2 MICHAEL SPINKS - 110MH3 ZANRI BLACK - 300MH, 400M4 WEHAN SMITH - 8005 TIAAN ERSKINE- HG6 JANA TERBLANCHE - HGOP-S...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
METRO-ATLETIEKBYEENKOMS:
Published on 2020-02-28
Sowat 60 atlete het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste drie geëindig het en ook almal wat getrou Framesby ondersteun deur wél op te daag en deel te neem. Framesby behaal 25 eerste plekke. Die volgende atlete behaal twee eerste plekke: ZanriBlack (dog...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
framesby doen dit wéér : PE-SKOLE UITSLAE
Published on 2020-02-14
Sowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiekskole-byeenkoms deelgeneem. 68atlete het gekwalifiseer om aan die METRO-ATLETIEKBYEENKOMS deel te neem. Die 30 besteprestasies op die Absa-tabelle is na die tyd aangewys. Die volgende dogters het presteer:Charnleigh Kotze (eerste in gewigst...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
nege FRAMESBY-ATLETE IN OP-SPAN
Published on 2019-11-18
Nege OP-atlete is in OP-0/15-spanne opgeneem wat op 23 November aan 'n interprovinsiale atletiekbyeenkoms in Sasolburg gaan deelneem.Hulle is:1.Zanri Black, 400m en 300m hekkies2.Bryan Ellard, verspring3.Danika Marais, hoogspring4.Anke Scheffer, 3000M5.Conrad Dames, driesprong6.Gerhard Venter, 800m7...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
DEELNAME AAN BAY GAS-ATLETIEKBYEENKOMS
Published on 2019-10-15
Twintig atlete het aan die Bay Gas-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die byeenkoms is slegs vir laerskool- en 0/15-atlete. Zanri Black het geskitter deur drie eerste plekke te behaal in die dogters 0/15-afdeling, nl. in die 300m hekkies, 400m en 800m. Let wel sy is nog 'n 0/14-atleet!Die volgende atlete...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
TWEEKAMP: OP-SPAN VIR INTERPROVINSIALE BYEENKOMS:
Published on 2019-10-14
Vyftien Framesby-atlete is in OP- spanne opgeneem wat eerskomende Saterdag, 19 Oktober, aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Port Elizabeth sal deelneem.Die volgende atlete is in OP-span opgeneem:OP A-SPAN:1. Zanri Black- dogters 0/152. Hugo Nothnagel- seuns 0/153. Anke Scheffer- dogters 0/174. We...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
KWAGGA TOP TIEN
Published on 2019-10-14
Framesby se paalspring- en hammergooi-atlete het Vrydag, 11 Oktober aan 'n atletiekbyeenkoms in George deelgeneem. Verskeie skole regoor die land het deelgeneem - ten opsigte van hammergooi en paalspring die beste atlete in die land.Ongelukkig kon die paalspringatlete nie deelneem nie. Daar was te v...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
zanri doen dit weer!
Published on 2019-10-04
Zanri Black behaal gedurende die Septembervakansie 'n tweede plek in die dogters 0/15-afdeling by die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Bloemfontein. Baie geluk!!!
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
framesby-atlete kook!!!
Published on 2019-10-04
43 Framesby-atlete het die vakansie aan die Mosselbaai Top Tien-atletiekbyeenkoms deelgeneem (10 atlete se prestasies tel vir een span). Die 47 skole wat aan die byeenkoms deelgeneem het, het die kompetisie baie straf gemaak. Framesby behaal 'n 6de plek uit 36 skole in die seunsafdeling. Die dogters...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
11 FRAMESBY-ATLETE IN OP-Tweekampspanne
Published on 2019-09-10
11 Framesby-atlete is in OP-Tweekampspanne opgeneem wat die vakansie in Bloemfontein aan 'n interprovinsiale byeenkoms sal deelneem.Hulle is:A-SPAN:1. Wehan Smith, seuns o/172. Zanri Black , dogters o/153. Ilze Hattingh, dogters o/154. Hugo Nothnagel, seuns o/15B-SPAN:5. Terrence Oelofse, seuns o/17...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
WEHAN OPGENEEM IN OP-landloopspan
Published on 2019-08-27
Baie geluk aan Wehan Smith wat in die OP-landloopspan opgeneem is. Hy sal die 7 September aan die ASA- Kampioenskappe in Pretoria deelneem. Ons wens Wehan alle sterkte toe!!
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
ATLETE PRESTEER BY OP LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE!
Published on 2019-08-20
Die OP-kampioenskappe het die afgelope naweek by St. Albans plaasgevind. Die kompetisie wasbaie sterk en om onder die eerste drie atlete te eindig, was ‘n uitstekende prestasie. Die volgendeatlete het onder die eerste drie atlete geëindig: Zanri Black (dogters 0/14) derde, Anke Scheffer(dogters 0...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
METRO-LANDLOOPSPAN
Published on 2019-08-20
Die volgende atlete is in die Metro-span opgeneem: Eerskomende Saterdag neem hulle aan die Oos-Kaaplandloopkampioenskappe in Butterworth deel.1. Wehan Smith- seuns 0/162. Terrence Oelofse- seuns 0/163. Gerhard Venter- seuns 0/154. Lize-Me Otto- seuns 0/195. Keigh-Lee van Tonder- dogters 0/166. Zanri...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
anja in op-span vir sa halfmarathon!
Published on 2019-07-17
Baie geluk aan Anja Webber wat in die OP-span vir SA Halfmarathon opgeneem is. Dit vind Juliemaand in PE plaas. Ons wens Anja alle sterkte toe. Framesby is baie trots op jou!
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
LANDLOOP EN STRAATMYL UITSLAE
Published on 2019-07-17
Die jaarlikse landlooptoer na Knysna het al ‘n tradisie geword en vanjaar was geenuitsondering nie. Tydens die vakansie het 28 Framesby-landloopatlete die toer naKnysna meegemaak, waar hulle aan 'n landloopbyeenkoms, ‘n straatmyl en ‘n5km-pretdraf deelgeneem het. Die kompetisie was baie straf ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
OP Tweekamp: Prysuitdeling
Published on 2019-07-17
* 3 ATLETE: ONDER EERSTE 5 ATLETE OP SA KAMPIOENSKAPPE:- Zanri Black - 5de- do/13-Wehan Smith- 2de- so/15- Karla Scheffer - 1ste- do/17*LIGA TROFEE - WENNERS- IP v Merwe- so/17- Rohan vd Merwe- so/15- Zanri Black - do/13- Anja Webber- do/19HOOGSTE PUNTE BEHAAL IN OUDERDOMSGROEP:- Wehan Smith - so/15...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP UITSLAE
Published on 2019-06-11
Die derde landloopliga het Saterdag by St Albans-landloopterrein plaasgevind.Die volgende atlete het onder die eerste 8 atlete geëindig:* Wehan Smith- 3de so/16* Gerhard Venter- 3de- so/15* Marco Sprong- 8ste so/14* Anke Scheffer- 2de- do/15* Elmien Hartslief- 5de- do/15* Dane Klaasen- 6de- do/14* ...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
OP atletiek prysuitdeling
Published on 2019-05-27
FRAMESBY ATLETIEK:1.Tiaan Erskine, aangewys as beste veldatleet, S0/17 by OP Atletiek-prysuitdeling.2. Framesby het ook in 2018 die meeste punte verwerf by die OP landloopligas, in hul afdeling. Framesby ontvang 'n toekenning by die OP Atletiek jaarlikse prysuitdeling.Dankie aan al die landloopatlet...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
BUILD IT-AFLOS BY FRAMESBY
Published on 2019-05-02
Die jaarlikse Build It-aflos het by Framesby plaasgevind. 35 spanne het aan die 4x 2km-aflos deelgeneem.Daar was 3 afdelings: seuns, dogters en 'n gemengde afdeling. Al die atlete het dieselfde roete oor 2 km gehardloop.Framesby eindig derde in die seunsafdeling, eerste in die dogtersafdeling en der...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
FRAMESBY-LANDLOOP vaar uitstekend!
Published on 2019-04-25
Die tweede landloopliga het by Framesby plaasgevind. Ons het uitstekend gevaar deur die do/17 en 19- en so/17-afdeling te wen en 2de in die so/15- en do/15-afdeling te eindig.Die volgende atlete het onder die eerste 3 geëindig:EERSTE PLEKKE:• Logan Muller- eerste so/14• Gerhard Venter- eerste s...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Framesby-atlete doen dit weer!
Published on 2019-03-12
47 Framesby-atlete in Metrospan!! Baie geluk aan al ons atlete! Ons is baie trots op julle!
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
ATLETIEK EN TWEEKAMP: OP SPANNE
Published on 2019-03-12
TWEEKAMP OP-SPANNE* SA KAMPIOENSKAPPE: PORT ELIZABETH: 30 MAART1.Zanri Black, DO/132.Ilze Hattingh, DO/153. Karla Scheffer, DO/174. Anja Baard, DO/175.Melissa Hamilton, DO/176.Lara de Bloe, VROUE SPAN7.Lize-Me Otto, VROUE SPAN8. Anja Webber, DO/199.Francois Vosloo, SO/1310.Wehan Smith, SO/1511.Juan ...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
Oos-Kaap kampioenskappe
Published on 2019-03-11
OOS-KAAP-UITSLAE:Die Oos-Kaap kampioenskappe het 7-9 Maart by NMU plaasgevind. Die kompetisie was baie sterk, maar nogtans het Framesby uitstekend gevaar.Ons behaal 10 eerste plekke- goue medaljes:1. Johan van Biljon- so/17- diskus2. Brian Ellard- so/15- verspring3. Zander van Eyk- so/15- paalspring...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
Framesby atletiek spog met 51 eerste plekke by pe skole!
Published on 2019-02-14
PE SKOLEDIS MET GROOT VREUGDE DAT ONS KAN SÊ: FRAMESBY-ATLETIEK HET DIE NAWEEK ALLE VERWAGTINGE OORTREF.94 ATLETE is deur na die volgende rondte. Dit is die Metro-byeenkoms wat op 23 Februarie by die Oval plaasvind. Let wel dit is 20 meer atlete as die afgelope 5 jaar.Ons het 6 uit die 10 aflosse g...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
19 framesby-atlete in op tweekampspanne
Published on 2019-01-25
19 Framesby- atlete is in OP-Tweekampspanne opgeneem. Drie Framesby-atlete is ook reserwes. Die spanne sal op 2 Februarie aan ‘n interprovinsiale byeenkoms in Oudtshoorn deelneem.DIE VOLGENDE ATLETE IS IN DIE A-SPAN OPGENEEM:1. Wehan Smit2. &nbs...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
Interhuis atletiek
Published on 2019-01-23
Die Interhuis atletiek byeenkoms is die grootste atletiek byeenkoms van die jaar by Hoërskool Framesby in Port Elizabeth. Die wedywering tussen die twee huise naamlik Huis Vis en Huis Krit bied die geleentheid aan al die leerders om aan die kompetisie deel te neem. Vanjaar se byeenkoms is deur Huis...
Comments (0)
Atletiek
Fanie Mara...
Read more...
ATLETIEKKLINIEK
Published on 2018-09-07
Vanaf 28 – 30 Augustus het 180 Framesby, Nico Malan, en Gr7-atlete die atletiekkliniek by Framesby bygewoon. Ons het gesweet, geoefen en geluister na beste afrigters in die provinsie.Ons het ook spesiaal 2 afrigters van Gauteng ingevoer: Willie Engelbrecht (middelafstande) en Sonette Sanders...
Comments (0)
Atletiek
M Snetler
Read more...
Framesby-manne klop die trein!
Published on 2018-08-27
‘n Groep Framesby-atlete wat hulself die FRAMESBY YSTERS gedoop het, het verlede naweek aan die “Train Race” deelgeneem en as die wenners in die hoërskole-afdeling uit die stryd getree. Hulle is Damian Smith, Jason van der Watt, Chad van Rensburg, IP van der Merwe, Björn Ferreira en De-Leon ...
Comments (0)
Atletiek
W Rauch
Read more...
Framesby landloopatlete skitter
Published on 2018-08-15
OP LANDLOOPATLETE:12 Framesby-atlete is die OP-span opgeneem. Die atlete sal op 8 September aan die SA Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth deelneem. Om die prestasie in perspektief te plaas: slegs 32 hoërskoolatlete is vir die OP-span gekies- 12 atlete vanaf Framesby.Hulle is:1. Gerhard Venter...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
fRAMESBY LANDLOOP-ATLETE PRESTEER
Published on 2018-08-06
Die Framesby-landloopatlete het Saterdag aan die OP Landloopkampioenskappe by NMU deelgeneem. Skole van regoor die Oos-Kaap het aan die byeenkoms deelgeneem. Ons het 10 van die moontlike 30 medaljes verower. Die OP-span en Metro-span sal later bekend gemaak word.DIE VOLGENDE ATLETE HET MEDALJES VERO...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP: LIGA 5
Published on 2018-07-31
Ons laaste Woensdagliga het by Newton Tegniese Skool plaasgevind. Ons wen al 3 dogtersouderdomsgroepe en die so/15 en so/19- afdeling.DIE VOLGENDE ATLETE HET EERSTE PLEKKE BEHAAL:Keigh-Lee van Tonder- do/15Anke scheffer- do/14Kari Nel- do/16Lara de bloe- do/17Gerhard Venter- so/14Wehan Smith s...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Landloop-atlete neem die tuinroete op horings
Published on 2018-07-23
Die jaarlikse landlooptoer na die Suid-Kaap het al ‘n instelling geword en vanjaar het ‘n groep van 34 atlete gedurende die vakansie na George en Knysna getoer waar hulle aan verskeie wedlope deelgeneem het. Hulle het in George begin waar hulle aan ‘n 5 km- en ‘n 10 km-wedloop deelgeneem het...
Comments (0)
Atletiek
W Rauch
Read more...
Framesby Landloop
Published on 2018-06-12
Die afgelope 3 Saterdae het Framesby suksesvol aan 3 Saterdaglandloopligas deelgeneem. Die kompetisie is baie sterker aangesien die hele OP aan die kompetisie deelneem. Die atlete moet aan 3 Saterdagligas deelneem om in aanmerking vir 'n OP-span te kom. Die roetes is oor die algemeen baie moeiliker ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP UITSLAE
Published on 2018-05-25
Framesby wen 4 spankompetisies ten opsigte van die ouderdomsgroepe, nl. Do/15,do/17, so/15 en so/17INDIVIDUELE PRESTASIES:Keigh-Lee van Tonder- 2de- do/15Kari Nel- 1ste- do/16Lara de Bloe-1 ste- do/17Lize-Me Otto- 2de – do/17Marne Oilvier- 1ste- do/19Janie Guldenpfennig- 2de- do/19Gerhard Venter- ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Framesby landloop presteer
Published on 2018-04-19
LANDLOOP UITSLAE - OTTODie eerste landloopliga het by Otto plaasgevind.Framesby het die eerste liga met baie minder atlete as gewoonlik aangedurf aangesien ‘n klomp atlete nog na die ASA-atletiekbyeenkoms rus. Framesby het die so/15-, so/17, do/17- en do/19-afdeling ten opsigte van spankompetisies...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
ASA Kampioenskappe - uitslae
Published on 2018-04-05
Die ASA kampioenskappe het 5-7 April in die Paarl plaasgevind. Die kompetisie was baie sterk. Die 4 Framesby-atlete wat die beste gevaar het; is Bjorn Ferreira- 4de plek in die 1500m- so/17-afdeling. Hy hardloop 'n beste tyd van 3:59,8. Tiaan Erskine- behaal 'n 7de plek in so/17-afd- hamergooie...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
SA tweekamp Kampioenskappe - uitslae
Published on 2018-03-31
Die tweekamp SA Kampioenskappe het op 31 Maart in Pretoria plaasgevind en die kompetisie was sterk.Karla Scheffer behaal 'n tweede plek in do/17- afdeling. Sy hardloop 'n uitstekende 3:02 in die 1000m. Wehan Smith behaal 'n derde plek in die so/15-afdeling.Baie geluk!!
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Gr8 Landloopbyeenkoms
Published on 2018-03-15
MEISIEWENNER: ANKE SCHEFFERSEUNSWENNER: GERHARD VENTERBaie geluk!!
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
FRAMESBY SPOG MET 15 OP ATLETE!
Published on 2018-03-13
ALTESAAM 15 ATLETE IS IN OP ATLETIEKSPANNE OPGENEEM WAT AAN 2 SA KAMPIOENSKAPPE SAL DEELNEEM: SA SKOLE 21-24 MAART IN POTCHEFSTROOM EN ASA JEUG EN JUNIOR KAMPIOENSKAPPE 5-7 APRIL IN DIE PAARL. Nog 2 atlete in OP span na ASA:Kelly Schmidt,3000Johan v Biljon, o/17diskus BAIE GELUK AAN AL DIE...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
framesby presteer by op atletiek Kampioenskap
Published on 2018-03-05
Die afgelope naweek het die OP Kampioenskappe by NMU plaasgevind. Framesby het 33 medaljes verower: 14 eerste plekke, 13 tweede plekke en 6 derde plekke.Die volgende atlete het 2 eerste plekke behaal:Janno Agenbag- so/19- 110 + 400 hekkiesVicky Oelofse- do/19- 800 en 1500Die volgende atlete het ‘n...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
Op Tweekamp
Published on 2018-02-28
DIE VOLGENDE ATLETE IS IN DIE OP TWEEKAMPSPAN OPGENEEM WAT OP 31 MAART AAN DIE SA KAMPIOENSKAPPE IN PRETORIA GAAN DEELNEEM.1. LARA DE BLOE2. KARLA SCHEFFER3. MELISSA HAMILTON4. NICOLE HAMILTON5. ANJA BAARD6. JANNO AGENBAG7. WEHAN SMITH8. IP VAN DER MERWE
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
31 framesby Atlete in die metrospan!
Published on 2018-02-27
Baie geluk aan die 31 atlete wat die Metrospan gehaal het.
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
PE SKOLE ATLETIEK
Published on 2018-02-19
SOWAT 150 framesby- leerders het gekwalifiseer om aan PE-skole deel te neem.PRESTASIES77 Atlete is deur na die Metro-byeenkomsJanno Agenbag is as die Victor Ludorum aangewys. Die volgende atlete het rekords by PE-atletiekskole verbeter:- Triscka Stapelberg- 90m hekkies- 14,9- Leigh Snyman- do/1...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
TWEEKAMP UITSLAE 2018
Published on 2018-02-03
9 FRAMESBY-atlete het aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn deelgeneem. Nadat hul die vorige dag ook aan die Zone-atletiekbyeenkoms deelgeneem het. Die OP het teen SWD, Grens, Vrystaat, Griekwas, WP en Boland deelgeneem.Die Framesby- atlete het die OP se naam uitgedra:Lara de Blo...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
ZONE-ATLETIEK UITSLAE 2018
Published on 2018-02-02
146 atlete het na die volgende rondte (PE Hoërskole) deurgedring. Die byeenkoms was soos ‘n Framesby tsunami: in baie van die items het Framesby die eerste 3 plekke verower. Die aflosse en die 1500m-atlete verdien spesiale vermelding: 9 uit die 10 aflosspanne het eerste geëindig. Framesby het oo...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
INTERHUIS ATLETIEK
Published on 2018-01-26
BAIE GELUK AAN: * HUIS VIS wat die AANKOMSBEKER gwen het.* HUIS KRIT wat die SANGBEKER geen het* HUIS KRIT wat die ATLETIEK gewen het REKORDS:Daar is altesaam 10 nuwe rekords opgestel:Wehan Smith- so/15- 1500m 4:35,2Johan van Biljon- so/16- gewigstoot- 13,77Bjorn Ferreira- so/17- 1500- ver...
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cr...
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2021 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...