nege FRAMESBY-ATLETE IN OP-SPAN
November 18, 2019 | BY M SnetlerNege OP-atlete is in OP-0/15-spanne opgeneem wat op 23 November aan 'n interprovinsiale atletiekbyeenkoms in Sasolburg gaan deelneem.
Hulle is:
1.Zanri Black, 400m en 300m hekkies
2.Bryan Ellard, verspring
3.Danika Marais, hoogspring
4.Anke Scheffer, 3000M
5.Conrad Dames, driesprong
6.Gerhard Venter, 800m
7.Anel Strauss 800m
8.Trischke Srapelberg, 90m hekkies en 100m
9.Charnleigh Kotze, gewigstoot
Al die atlete moes die kwalifiserende standaarde behaal en ook onder die eerste 2 plekke 0/15 eindig. Geen maklike taak nie. Baie geluk aan die atlete!!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by