"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

VCSV

Die VCSV bestaan uit ongeveer 500 leerders wat weekliks bymekaar kom en onder leiding van ongeveer 100 kringleiers, in 50 kringe Bybellesse bespreek.
 

Elke kwartaal bied die VCSV 'n koffiekroeg aan waar ons "praise & worship" en word boodskappe op verskeie maniere aanbied.  Die aand word met 'n beker koffie of hot chocolate afgesluit.
 

Daar word ook jaarliks twee kampe aangebied.  Die takkamp vind in die eerste kwartaal te Jeffreysbaai plaas waar enige leerder welkom is. In die derde kwartaal word 'n opleidingskamp vir kringleiers te Sumcay aangebied.
 

Ons nooi ALLE leerders om hiervan deel te word.

ORGANISEERDER

Mnr. J PIETERSE

jaco-pieterse

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...