"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

FILANTROPE

WIE IS ONS EN WAT DOEN ONS?

Framesby Filantrope is die skool se gemeenskapsdiensorganisasie. Leerders is weekliks betrokke by verskeie aktiwiteite waar hulle hulle tyd afstaan om die lewe van ander te verryk. Ons is op 'n gereelde basis betrokke by Lake Farm waar ons teen die inwoners "baseball" speel.


Jeannie se sopkombuis in Malabar word ook 2 maal per kwartaal besoek, waar ons vir die kinders lekkernye neem en met hulle speel en help kos skep. Die twee ouetehuise wat gereeld besoek word is Louisa Myburgh en Huis Genot. Verder is ons ook betrokke by die MTR Smit kinderhuis en Mordechai weeshuis.


Deur ons betrokkenheid by hierdie organisasies word nie net hulle lewens verryk nie, maar ook die lewe van elke Framesby Filantroop.

ORGANISEERDER

Mej. L. Schelbert

lalla-schelbert
20141024161731
20150424153401
20150424161006
20150424161633

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...