"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

SKOOLFONDS 2023

Hoërskool Framesby
Eerste Nasionale Bank
Takkode :   250 655
Rek. No  :   62576528859

SKOOLGELDE EN BETALINGSOPSIES

Die jaarlikse algemene ouervergadering is op 15 November 2022 in die skoolsaal gehou. Hiertydens is die skool se begroting vir 2023 eenparig goedgekeur.
 
Geliewe kennis te neem dat die skoolgelde vir 2023 – R32 820.00.

(Twee en Dertigduisend agt honderd en twintig rand) per leerder is, dus (R2 735.00 per maand).
 
Alhoewel die skool ouers toelaat om die skoolgelde oor 12 maande te betaal (Januarie tot Desember), is skoolfooie betaalbaar óp of vóór 7de Januarie 2023. Sou u hierdie keuse uitoefen, word dit duidelik gestel dat indien u één paaiement nie betaal nie, die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar sal wees. 


Dit is die ouer se verantwoordelikheid om toe te sien dat sy/haar inligting, bv. e-posadres, telefoonnommer ens. by die skool op datum gehou word om sodoende ’n rekening te kan ontvang. U is nog steeds verantwoordelik vir betaling van die skoolgeld al ontvang u nie elke maand ’n rekeningstaat nie. Geen verskonings gaan aanvaar word deur te sê dat u nie ’n staat ontvang het nie, of dat u inligting nie korrek is nie.
 
Rekeninge word maandeliks per e-pos aan ouers gestuur. Indien u nie oor ‘n e-pos beskik nie, word dit per sms gestuur.
 
Vrystellings sal toegestaan word soos per “Education Laws Amendment Act (SASA 84 van 1996)” en die “Government Gazette” No 293211 gedateer 18 Oktober 2006. Indien u aansoek wil doen om vrystelling, kan u Mev. A Germishuys vir ‘n afspraak met die bestuurspan voor of op
28 Februarie 2023, skakel.
 
Enige veranderinge aangaande kontak besonderhede,  moet asseblief by die algemene kantoor gedoen word of via epos: inligting@framesby.co.za
 

Die betalings kan soos volg geskied: 
(a)        EFO - betalings
(b)        Debiet-/Kredietkaart by skool
(c)        Kontant by die Algemene Kantoor
 
BAIE BELANGRIK: Die unieke toelatingsnommer wat aan elke leerder toegeken is, (by Algemene Kantoor beskikbaar) moet te alle tye as verwysing gebruik word – BY ADDISIONELE FONDSE MOET ‘N  “A” VOOR DIE REKENINGNOMMER GEPLAAS WORD.
 
Die skool se bankbesonderhede is soos volg:
Naam van rekening:     Hoërskool Framesby
Bank:                            FNB
Takkode:                       250-655
Rek. No.:                      6257 6528 859
Verwysing vir betaling van Addisionele Fooie:
Leerling se toelatingsnommer (bv. A0007)
2 of meer kinders beide se toelatingsnommer (bv. A0007, A9999)


ADDISIONELE FOOIE
Die betalings kan soos volg geskied:
(a) EFO - betalings
(b) Debiet-/Kredietkaart by skool
(c) Kontant by die Algemene Kantoor


BAIE BELANGRIK: Die unieke toelatingsnommer wat aan elke leerder toegeken is, (by
Algemene Kantoor beskikbaar/voor op inligting boekie) moet te alle tye as verwysing gebruik
word – BY ADDISIONELE FONDSE MOET ‘N “A” VOOR DIE REKENINGNOMMER
GEPLAAS WORD.


Die skool se bankbesonderhede is soos volg:
Naam van rekening: Hoërskool Framesby
Bank: FNB
Takkode: 250-655
Rek. No.: 6257 6528 859
Verwysing vir betaling van Addisionele Fooie:
Leerling se toelatingsnommer (bv. A0007)
2 of meer kinders beide se toelatingsnommer (bv. A0007, A9999)

 

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...