"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

ONS SKOOLLIED

Melodie : Prof. Johan Potgieter
Woorde : Dr. W.J.C. Visser

Te Handhaaf en Bou is ons leuse.
Dit na te volg eie keuse.
Ons neem al die mooi uit ons roemryk verlede,
En bou daarop graag, ’n eervolle hede,
Wat sal skitter en blink
Soos die jare wyd kring
As ’n taak met voldoening volbring.
 
Handhaaf en bou
Ons sal getrou,
Trots op ons nasie wees
En met ’n suiwer gees
Gee wat ons land van ons vra
Ons staan in diens van Suid-Afrika.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...