"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

REüNIE-NAWEEK 2020

DAGBOEK DIE DATUM

14, 15 Augustus 2020 - Reünie-naweek  -  Interskole naweek teen Nico Malan (T)
10 jaar - Matriek 2010
20 jaar - Matriek 2000
30 jaar - Matriek 1990


Verdere inligting sal binnekort deurgegee word. Ons vra dat die hoofleiers van die bogenoemde jare die skool sal kontak. E-pos mev. Snetler - mediasentrum@framesby.co.za


*Die klas van 1980 gaan hul reünie op 'n ander naweek hou.
4 - 6 September 2020. Kontak vir Mark Tait op AndrewMark.Tait@mandela.ac.za.

reunie

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close