zanri doen dit weer!
Zanri Black behaal gedurende die Septembervakansie 'n tweede plek in die dogters 0/15-afdeling by die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Bloemfontein. Baie geluk!!!
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"