"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

framesby landloop

BY M Cronje

Landloop by Gelvandale
Alhoewel baie minder Framesby-atlete as gewoonlik deelgeneem het, het Framesby nog
steeds hul stempel by die derde liga wat by Gelvandale plaasgevind het, afgedruk. Ons
gestreepte frokkies was orals in die voorste linies van die wedloop. Die Saterdae-ligas is baie
meer kompeterend, aangesien die hele Oos-Kaap deelneem.
Uitslae:
1. Terrence Oelofse - 4de- seuns o/19
2. JJ de Lange - 6de - seuns o/14
3. Sune du Preez - 2de - dogters o/17
4. Zanri Black- 3de - dogters o/16
5. Elanca van Jaarsveld - 4de - dogters o/16
6. Incke Conradie - 5de - dogters o/16
7. Ilze Hattingh - 6de - dogters o/16
8. Alouise Vosloo - 4de - dogters o/14
9. Ilke Wolmarans - 5de - dogters o/14
10. Tania Boshoff - 7de - dogters o/14
Baie geluk aan die atlete!

 May 21, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...