"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
KWARTAALPROGRAM
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
DIE KOSBLIK
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
MUSIEKDEPARTEMENT
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
FORUM
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
KLUB 1000/100
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2024-08
2024-07
2024-06
2024-04
2024-03
2024-02
2023-09
2023-05
2023-04
2023-02
2023-01
2022-10
2022-09
2022-08
2022-06
2022-05
2022-04
2022-03
2021-11
2021-09
2021-08
2021-07
2021-05
2021-04
2021-03
2021-02
2021-01
2020-12
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
Ben Fouche
C DE WITT
C Potgieter
C SCRIVEN
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
K DE VILLIERS
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
L jordaan
M Basson
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M ROODT
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
N POTGIETER
Nolinda Potgieter
R Hamilton
T NELL
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Swem
Tennis
Search
Author:
M Cronje
LANDLOOP- SA KAMPIOENSKAPPE IN RUSTENBURG
Published on 2022-09-23
LANDLOOP- SA KAMPIOENSKAPPE IN RUSTENBURGVier van Framesby se atlete het aan die SA Landloopkampioenskappe in Rustenburg deelgeneem. Die hitte en lugdruk het die atlete laat les opsê, maar die atlete het nogtans waardevolle ondervinding opgedoen. Die onderstaande foto's vertel meer van hul wonderli...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
landloop
Published on 2022-08-19
Die laaste PE-landloopliga het by Theodor Herzl plaasgevind. Framesby se atlete het hul beste vir laaste gehou. Ons wen 4 van die moontlike 6 spankompetisies, naamlik dogters 0.15, dogters 0.17, seuns 0.15 en seuns 0.17. Vier atlete behaal eerste posisies in hul onderskeie ouderdomsgroepe, naamlik S...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
ZANDER BEHAAL 7DE PLEK BY SA SENIOR ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE
Published on 2022-05-03
Zander van Eyk neemaan die SA Senior Atletiekkampioenskappe deel - alhoewel hy maar net 17 jaar oud is. Hy behaal 'n sewende plek in die paalspring (mans). Baie geluk
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
FRAMESBY SKITTER BY LANDLOOPAFLOS
Published on 2022-05-03
Sowat 50 spanne het aan die die Build It-Framesby-aflos deelgeneem. Daar is 4 lede in ‘n span. Framesby het 13 spanne ingeskryf. Spanne kon vir 3 kategorieë inskryf, naamlik seuns, dogters en ‘n gemengde afdeling. Die eerste 30 spanne het medaljes ontvang. Framesby het uitstekend presteer deur ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Zander vaar uitstekend by senior sa atletiekkampioenskappe
Published on 2022-04-25
Atletiek:Zander van Eyk neem deel aan die SA Senior Atletiekkampioenskappe - alhoewel hy maar net 17 jaar oud is. Hy behaal 'n sewende plek in die paalspring (mans). Baie geluk!
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
framesby-atlete vaar goed by landloopaflos
Published on 2022-04-25
LandloopaflosSowat 50 spanne het aan die die Build It-Framesby-aflos deelgeneem. Daar is 4 lede in ‘n span. Framesby het 13 spanne ingeskryf. Spanne kon vir 3 kategorieë inskryf, naamlik seuns, dogters en ‘n gemengde afdeling. Die eerste 30 spanne het medaljes ontvang. Framesby het uitstekend p...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
framesby landloop
Published on 2021-05-21
Landloop by GelvandaleAlhoewel baie minder Framesby-atlete as gewoonlik deelgeneem het, het Framesby nog steeds hul stempel by die derde liga wat by Gelvandale plaasgevind het, afgedruk. Ons gestreepte frokkies was orals in die voorste linies van die wedloop. Die Saterdae-ligas is baie meer kompeter...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP UITSLAE
Published on 2021-05-17
LANDLOOP: St Albans-ligaDie Framesby-landloopatlete het met passie aan die tweede Saterdagliga by St Albans deelgeneem. Die reën en wind was ‘n besliste faktor wat menige atlete gekniehalter het. Nogtans het al ons leerders hul beste gelewer.Die volgende atlete het plekke behaal:- Gerhard Venter ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
METRO-ATLETIEKBYEENKOMS:
Published on 2020-02-28
Sowat 60 atlete het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste drie geëindig het en ook almal wat getrou Framesby ondersteun deur wél op te daag en deel te neem. Framesby behaal 25 eerste plekke. Die volgende atlete behaal twee eerste plekke: ZanriBlack (dog...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
framesby doen dit wéér : PE-SKOLE UITSLAE
Published on 2020-02-14
Sowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiekskole-byeenkoms deelgeneem. 68atlete het gekwalifiseer om aan die METRO-ATLETIEKBYEENKOMS deel te neem. Die 30 besteprestasies op die Absa-tabelle is na die tyd aangewys. Die volgende dogters het presteer:Charnleigh Kotze (eerste in gewigst...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP EN STRAATMYL UITSLAE
Published on 2019-07-17
Die jaarlikse landlooptoer na Knysna het al ‘n tradisie geword en vanjaar was geenuitsondering nie. Tydens die vakansie het 28 Framesby-landloopatlete die toer naKnysna meegemaak, waar hulle aan 'n landloopbyeenkoms, ‘n straatmyl en ‘n5km-pretdraf deelgeneem het. Die kompetisie was baie straf ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
OP Tweekamp: Prysuitdeling
Published on 2019-07-17
* 3 ATLETE: ONDER EERSTE 5 ATLETE OP SA KAMPIOENSKAPPE:- Zanri Black - 5de- do/13-Wehan Smith- 2de- so/15- Karla Scheffer - 1ste- do/17*LIGA TROFEE - WENNERS- IP v Merwe- so/17- Rohan vd Merwe- so/15- Zanri Black - do/13- Anja Webber- do/19HOOGSTE PUNTE BEHAAL IN OUDERDOMSGROEP:- Wehan Smith - so/15...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
OP atletiek prysuitdeling
Published on 2019-05-27
FRAMESBY ATLETIEK:1.Tiaan Erskine, aangewys as beste veldatleet, S0/17 by OP Atletiek-prysuitdeling.2. Framesby het ook in 2018 die meeste punte verwerf by die OP landloopligas, in hul afdeling. Framesby ontvang 'n toekenning by die OP Atletiek jaarlikse prysuitdeling.Dankie aan al die landloopatlet...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
BUILD IT-AFLOS BY FRAMESBY
Published on 2019-05-02
Die jaarlikse Build It-aflos het by Framesby plaasgevind. 35 spanne het aan die 4x 2km-aflos deelgeneem.Daar was 3 afdelings: seuns, dogters en 'n gemengde afdeling. Al die atlete het dieselfde roete oor 2 km gehardloop.Framesby eindig derde in die seunsafdeling, eerste in die dogtersafdeling en der...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
FRAMESBY-LANDLOOP vaar uitstekend!
Published on 2019-04-25
Die tweede landloopliga het by Framesby plaasgevind. Ons het uitstekend gevaar deur die do/17 en 19- en so/17-afdeling te wen en 2de in die so/15- en do/15-afdeling te eindig.Die volgende atlete het onder die eerste 3 geëindig:EERSTE PLEKKE:• Logan Muller- eerste so/14• Gerhard Venter- eerste s...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Framesby landloopatlete skitter
Published on 2018-08-15
OP LANDLOOPATLETE:12 Framesby-atlete is die OP-span opgeneem. Die atlete sal op 8 September aan die SA Landloopkampioenskappe in Port Elizabeth deelneem. Om die prestasie in perspektief te plaas: slegs 32 hoërskoolatlete is vir die OP-span gekies- 12 atlete vanaf Framesby.Hulle is:1. Gerhard Venter...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
fRAMESBY LANDLOOP-ATLETE PRESTEER
Published on 2018-08-06
Die Framesby-landloopatlete het Saterdag aan die OP Landloopkampioenskappe by NMU deelgeneem. Skole van regoor die Oos-Kaap het aan die byeenkoms deelgeneem. Ons het 10 van die moontlike 30 medaljes verower. Die OP-span en Metro-span sal later bekend gemaak word.DIE VOLGENDE ATLETE HET MEDALJES VERO...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP: LIGA 5
Published on 2018-07-31
Ons laaste Woensdagliga het by Newton Tegniese Skool plaasgevind. Ons wen al 3 dogtersouderdomsgroepe en die so/15 en so/19- afdeling.DIE VOLGENDE ATLETE HET EERSTE PLEKKE BEHAAL:Keigh-Lee van Tonder- do/15Anke scheffer- do/14Kari Nel- do/16Lara de bloe- do/17Gerhard Venter- so/14Wehan Smith s...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Framesby Landloop
Published on 2018-06-12
Die afgelope 3 Saterdae het Framesby suksesvol aan 3 Saterdaglandloopligas deelgeneem. Die kompetisie is baie sterker aangesien die hele OP aan die kompetisie deelneem. Die atlete moet aan 3 Saterdagligas deelneem om in aanmerking vir 'n OP-span te kom. Die roetes is oor die algemeen baie moeiliker ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
LANDLOOP UITSLAE
Published on 2018-05-25
Framesby wen 4 spankompetisies ten opsigte van die ouderdomsgroepe, nl. Do/15,do/17, so/15 en so/17INDIVIDUELE PRESTASIES:Keigh-Lee van Tonder- 2de- do/15Kari Nel- 1ste- do/16Lara de Bloe-1 ste- do/17Lize-Me Otto- 2de – do/17Marne Oilvier- 1ste- do/19Janie Guldenpfennig- 2de- do/19Gerhard Venter- ...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Framesby landloop presteer
Published on 2018-04-19
LANDLOOP UITSLAE - OTTODie eerste landloopliga het by Otto plaasgevind.Framesby het die eerste liga met baie minder atlete as gewoonlik aangedurf aangesien ‘n klomp atlete nog na die ASA-atletiekbyeenkoms rus. Framesby het die so/15-, so/17, do/17- en do/19-afdeling ten opsigte van spankompetisies...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
ASA Kampioenskappe - uitslae
Published on 2018-04-05
Die ASA kampioenskappe het 5-7 April in die Paarl plaasgevind. Die kompetisie was baie sterk. Die 4 Framesby-atlete wat die beste gevaar het; is Bjorn Ferreira- 4de plek in die 1500m- so/17-afdeling. Hy hardloop 'n beste tyd van 3:59,8. Tiaan Erskine- behaal 'n 7de plek in so/17-afd- hamergooie...
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
SA tweekamp Kampioenskappe - uitslae
Published on 2018-03-31
Die tweekamp SA Kampioenskappe het op 31 Maart in Pretoria plaasgevind en die kompetisie was sterk.Karla Scheffer behaal 'n tweede plek in do/17- afdeling. Sy hardloop 'n uitstekende 3:02 in die 1000m. Wehan Smith behaal 'n derde plek in die so/15-afdeling.Baie geluk!!
Comments (0)
Atletiek
M Cronje
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close