"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

METRO-ATLETIEKBYEENKOMS:

BY M Cronje


Sowat 60 atlete het aan die Metro-byeenkoms deelgeneem. Baie geluk aan die atlete wat onder die eerste drie geëindig het en ook almal wat getrou Framesby ondersteun deur wél op te daag en deel te neem. Framesby behaal 25 eerste plekke. Die volgende atlete behaal twee eerste plekke: ZanriBlack (dogters 0/15 - 400m en 300m hekkies), Michael Spinks (seuns 0/17- 110m en 400m hekkies) en Keigh-Lee van Tonder (dogters 0/17 - 2000m hindernis en 1500m). Die volgende atlete behaal ook eerste plekke: Casey van der Berg (seuns 0/17- hamergooi), Brian Ellard (seuns 0/16- verspring), Gerhard Venter (seuns 0/16- 2000m hindernis), Logan Muller (seuns 0/15- 1500m hindernis), Schalk Stroebel (seuns 0/15- paalspring), Jewan Wium (seuns 0/14- 3000m), Carli Human (dogters 0/17- verspring), Hanniska van Vuuren (dogters/17-paalspring), Monique van Rooyen (dogters 0/17- spiesgooi- ook tweede in driesprong en derde in gewigstoot), Leigh Snyman (dogters 0/15- paalspring), Trischke Stapelberg (dogters 0/16- 100m hekkies), Mienke Deysel- (dogters 0/15- spiesgooi), Anel Strauss (dogters 0/15- 1500m), Simone Louw (dogters 0/14- 800m), Leolen Peterson (dogters 0/14- verspring), R. du Randt (dogters 0/14- hoogspring), Tiaan Erskine (seuns 0/19- hamergooi), Jason Crouse (seuns 0/19- hoogspring) en Dylan Opperman (seuns 0/19- paalspring). Jaco Pretorius (seuns 0/15) verdien spesiale vermelding, aangesien hy in drie items onder die eerste drie geëindig het - diskus (tweede) ,spiesgooi en gewigstoot (derde).

 February 28, 2020
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...