"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

SA tweekamp Kampioenskappe - uitslae

BY M Cronje

Die tweekamp SA Kampioenskappe het op 31 Maart in Pretoria plaasgevind en die kompetisie was sterk.


Karla Scheffer behaal 'n tweede plek in do/17- afdeling. Sy hardloop 'n uitstekende 3:02 in die 1000m. Wehan Smith behaal 'n derde plek in die so/15-afdeling.


Baie geluk!!

 March 31, 2018
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...