framesby doen dit wéér : PE-SKOLE UITSLAE
February 14, 2020 | BY M CronjeSowat 150 atlete het die afgelope naweek aan die PE-atletiekskole-byeenkoms deelgeneem. 68
atlete het gekwalifiseer om aan die METRO-ATLETIEKBYEENKOMS deel te neem. Die 30 beste
prestasies op die Absa-tabelle is na die tyd aangewys. Die volgende dogters het presteer:
Charnleigh Kotze (eerste in gewigstoot dogters 0/16 - 12, 60m), Zanri Black (dogters 0/15 derde in
300m hekkies(47,1), sewende in 400m (60,63) en veertiende in 800m (2:24.48) Jana Terblanche
(dogters 0/15, tiende in hamergooi – 39,65) en Anri van Zyl (22ste in 90m hekkies- 14,77). Die
volgende seuns het presteer: Tiaan Erskine (seuns 0/19, eerste in hamergooi-56,86), Logan Muller
(seuns 0/15- sewende in 1500m hindernis- 4:57,35), Gerhard Venter (seuns 0/16- twaalfde in 2000m hindernis- 6:39,37), Jaco Pretorius (seuns 0/15- 23ste in gewigstoot- 13,72), Bryan Ellard (sewende in verspring- seuns 0/16- 6,35).
Die Victor en Victrix Ludorum onderskeidelik is Logan Muller en Zanri Black. Drie items tel vir dié
toekenning. Die volgende atlete het rekords opgestel: Tiaan Erskine (hamergooi-seuns 0/19- 56,86), Jana Terblanche (hamergooi-dogters 0/16- 39,65), Zanri Black (300m hekkies- dogters 0/15- 47,1), Charnleigh Kotze (gewigstoot- dogters 0/16- 12,60), Logan Muller (seuns 0/15- 1500m hindernis3:57,35), Jason Crouse ( seuns 0/19- 1,95) en Charne Smith (dogters 0/16-hamergooi- 32,65).
Die volgende twee atlete het elkeen drie eerste plekke behaal: Zanri Black (dogters 0/15- 300m
hekkies, 400m en 800m) en Trischka Stapelberg (100m hekkies, 100m en 200m). Die volgende
atlete het twee eerste plekke behaal: Monique van Rooyen (dogters 0/17- gewigstoot en spiesgooi), Hanniska van Vuuren (dogters 0/17- paalspring en verspring), Leila Nel (dogerts 0/15- spiesgooi en gewigstoot), Jana Terblanche (dogters 0/15- diskus en hamergooi), Michael Spinks (seuns 0/17- 110 en 400m hekkies), Gerhard Venter (seuns 0/17- 2000m hindernis en 800m), Logan Muller (seuns 0/15- 3000m en 1500m hindernis) en Liane Barnard (dogters 0/14- 90m en 300m hekkies). Die volgende atlete het eerste plekke behaal: Wehan Smith (seuns 0/17- 800m), Conrad Dames (seuns 0/16- driesprong), Brian Ellard (seuns 0/16- verspring- ook tweede in spiesgooi en derde in 100m), Zander van Eyk (seuns 0/16- paalspring), Hugo Nothnagel (seuns 0/15- 300m hekkies- tweede in driesprong), Jaco Pretorius (seuns 0/15- gewigstoot , tweede in diskus en derde in spiesgooi), Schalk Stroebel (seuns 0/15- paalspring), Lucca Wiehart (seuns 0/14- eerste in 100m hekkies, tweede in paalspring en 300m hekkies) Jewan Wium (seuns 0/14- eerste in 3000m), Carli Human (dogters 0/17- eerste in 100m hekkies en derde in verspring), Keigh-Lee van Tonder (dogters 0/17- 2000m hindernis), Charnleigh Kotze (dogters 0/16- gewigstoot), Charne Smith (dogters 0/16- hamergooi), Leigh Snyman (dogters 0/16- paalspring, tweede in 100m hekkies en derde in verspring), Karla Strydom (dogters 0/15- hoogspring), Anel Strauss (dogters 0/15- hindernis en tweede plek in 800m en derde plek in 1500m), R. du Randt (dogters 0/14- hoogspring), Simone Louw (dogters 0/14- eerste in 800m en 2de in spiesgooi), Leolin Peterson (dogters 0/14- in verspring en tweede in 100m) en Anja Vorster (dogters 0/14-
spiesgooi).
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"