"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY-LANDLOOP vaar uitstekend!

BY M Cronje

Die tweede landloopliga het by Framesby plaasgevind. Ons het uitstekend gevaar deur die do/17 en 19- en so/17-afdeling te wen en 2de in die so/15- en do/15-afdeling te eindig.
Die volgende atlete het onder die eerste 3 geëindig:
EERSTE PLEKKE:
• Logan Muller- eerste so/14
• Gerhard Venter- eerste so/15
• Melissa Hamilton- eerste do/17
• Anja Webber- eerste do/19
TWEEDE PLEKKE:
• Lara de Bloe- 2de – do/19
• Karla Scheffer-2de –do/17
DERDE PLEKKE:
• Keigh-Lee van Tonder- 3de –do/16
• Johny Antonio- 3de so/14
• De-Leon Strydom- 3de so/17

 April 25, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...