"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Framesby landloop presteer

BY M Cronje

LANDLOOP UITSLAE - OTTO


Die eerste landloopliga het by Otto plaasgevind.
Framesby het die eerste liga met baie minder atlete as gewoonlik aangedurf aangesien ‘n klomp atlete nog na die ASA-atletiekbyeenkoms rus. Framesby het die so/15-, so/17, do/17- en do/19-afdeling ten opsigte van spankompetisies gewen.


INDIVIDUELE PRESTASIES:
ANKE SCHEFFER- 2DE- DO/14
KEIGH-LEE VAN TONDER- 2DE – DO/15
ANJA WEBBER- 1STE- DO/17
KARI NEL- 1STE- DO/16
BIANCA BRITS- 2DE – DO/16
MARNE OLIVIER- 2DE –DO/19
JANIE GULDEMPFENNIG- 3DE-DO/19
GERHARD VENTER- 1STE- SO/14
JUAN BAARD- 3DE- SO/14
WEHAN SMITH- 1STE- SO/15
 April 19, 2018
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close