Framesby Landloop
June 12, 2018 | BY M Cronje
Die afgelope 3 Saterdae het Framesby suksesvol aan 3 Saterdaglandloopligas deelgeneem. Die kompetisie is baie sterker aangesien die hele OP aan die kompetisie deelneem. Die atlete moet aan 3 Saterdagligas deelneem om in aanmerking vir 'n OP-span te kom. Die roetes is oor die algemeen baie moeiliker as die Woensdagligas.
Nogtans het ons atlete presteer. Die volgende Framesby-atlete behaal plekke:
Anke Scheffer- 2de plek do/14 - afdeling
Keigh-Lee van Tonder- 2de - do/15-afdeling
Kari Nel- 1ste in die do/16-afdeling
Kelly Schmidt- 2de in do/16-afdeling
Lara de Bloe- 1ste in die do/17-afdeling
Lize-Me Otto- 2de- do/17-afdeling
Vicky Oelofse- 1ste in die do/19-afdeling
Gerhard Venter- 1ste- so/14-afdeling
Wehan Smith- 2de -So/14-afdeling
De-Leon Strydom- 2de - so/16-afdeling
Bjorn Ferreira- 1ste- so/17-afdeling
Janno Agenbag- 2de- so/19-afdeling
LW: Mnr. Terblans en Juf De Witt neem ook deel!
Baie geluk aan al die atlete!
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




