"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

TWEEKAMP

BY M Snetler

TWEEKAMP
Geluk aan die volgende pryswenners van die 2019/2020 OP Tweekamp-seisoen: Ligawenners van trofees: Hugo Nothnagel (seuns o/15) en Terrence Oelofse (seuns o/17). Die volgende leerders is as die mees belowende atlete aangewys: Juwan Wium (seuns o/13), Wehan Smith (seuns o/17) en Anke Scheffer (dogters o/17). IP van der Merwe het die trofee vir Junior Atleet vir Toewyding, Optrede en Diens ontvang.
Baie geluk aan ons toegewyde Tweekamp-atlete

 February 10, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...