"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Nege Framesby atlete in OP-Atletiekspan

BY M Snetler

Nege Framesby atlete het die OP-Atletiekspan by die ASA-Atletiekbyeenkoms in die Paarl vanaf 7 – 10 April verteenwoordig.


Uitslae is soos volg:
- Zander van Eyk Paalspring Seuns o/18 4de plek ( 4,00m )
- Zanri Black 400m H Dogters o/18 5de plek ( 63.96 s )
- Jana Terblanche Hamergooi Dogters o/18 16de plek ( 39,42m )
- Gerhard Venter 2000m H Seuns o/18 6de plek ( 6:54,3 s )
- Anel Strauss 2000m H Dogters o/18 17de plek ( 8:22,2 s )
- Incke Conradie 2000m H Dogters o/18 18de plek ( 8:46,7 s )
- Simoné Louw 1500m H Dogters o/16 6de plek ( 5:51,7 s )
- Jaco Pretorius Diskus Seuns o/16 21ste plek ( 40,16m )
- Charnleigh Kotze Gewigstoot Dogters o/18 8ste plek ( 13,71m )

 April 23, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close