INTERHUIS ATLETIEK
March 23, 2021 | BY C SCRIVENINTERHUIS ATLETIEK UITSLAE:
Framesby het hul eerste Covid Interhuis Atletiekbyeenkoms op Donderdag, 4 Maart, en Vrydag, 5 Maart, onder streng Covid regulasies gehou. Ten spyte van geen toeskouers, optogte en “sing songs” nie was die deelname en prestasies uitstekend.
Huis Vis wen met 1271 punte.
Huis Krit 965 punte.
Die volgende leerders het die meeste punte bymekaar gemaak:
Senior dogters: Monique van Rooyen
Senior seuns: Hugo Notnagel
Junior dogters: Christelle Stander
Junior seuns: Leander Terblanche
Rekords:
200m seuns: o.14 Jade Rollison ( 24.97s
– rekord was 25.00s
Spiesgooi dogters: o.14 Christelle Stander ( 27.67m)
– rekord was 24.77m
Gewigstoot seuns: o.16 Jaco Pretorius ( 14.21m )
– rekord was 13.77m
Verspring seuns: o.17 Brian Ellard ( 6.88m )
– rekord was 6.35m
Leave a comment
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"