"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

framesby presteer by op atletiek Kampioenskap

BY Marinda Cronje

Die afgelope naweek het die OP Kampioenskappe by NMU plaasgevind. Framesby het 33 medaljes verower: 14 eerste plekke, 13 tweede plekke en 6 derde plekke.

  • Die volgende atlete het 2 eerste plekke behaal:
  • Janno Agenbag- so/19- 110 + 400 hekkies
  • Vicky Oelofse- do/19- 800 en 1500
  • Die volgende atlete het ‘n eerste en tweede plek behaal:
  • Wehan Smith- 1ste in die 1500m en 2de in die 800m
  • Karla Scheffer-do/17- 1ste in die 800m en 2de in die 400
  • Nog eerste plekke:
  • Michael Spinks-so/15- 100m hekkies
  • Lara de Bloe-do/17- 3000m
  • Robyn_leigh Munro-do/17- driesprong
  • Kari Nel-do/17- 1500
  • Juanita van Tonder- do/17- gewigstoot
  • Keigh-Lee van Tonder-do/15- 3000m
  • Janie Guldenphennig-do/19- 3000m
  • Kara van Heerden-do/19-verspring
 March 05, 2018
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...