"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

PE Metro Hoërskole Atletiek Kampioenskappe

BY M Snetler

Die PE Metro Hoërskole Atletiek Kampioenskappe het Saterdag, 18
Februarie plaasgevind by die Westbourne Oval. Die atlete het puik gevaar en het Hoërskool Framesby se naam gestand gedoen as een van die top atletiek skole in die Oos-Kaap.


84 atlete het deelgeneem en die volgende resultate behaal:
• 89 medaljes in totaal
• Goud – 39
• Silwer – 29
• Brons – 21


Die volgende topprestasies vir die dag is ook behaal:
• Zanri Black het die 3de en 4de beste prestasies vir dogters gelewer in onderskeidelik die 400m en 400m hekkies.
• Kayla du Preez het die 5de beste prestasie vir dogters in die 90m hekkies gelewer.
• Zalita Knoetze het die 9de beste prestasie vir dogters in die hamergooi gelewer.
Hoërskool Framesby se atlete het verskeie rekords gebreek. Die volgende rekords het in die slag gebly:
• Lincoln Kunneke – S14 Hamergooi, 36.03m
• Kayden Thoressen – S14 Paalspring, 3.15m
• Tiané Slabbert – D14 Paalspring, 2.40m
• Chriske van Zyl – D15 Gewigstoot, 10.17m
• Annree van Zyl – D15 Paalspring, 2.20m
• Zalita Knoetze – D17 Hamergooi, 41.15m
• Anri van Zyl – D19 100m Hekkies, 16.30
• Zanri Black – D19 400m Hekkies, 1:04.63
• Zanri Black – D19 400m, 56.90

 February 24, 2023
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...