"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

ATLETE SKITTER BY SA SKOLE ATLETIEK KAMPIOENSKAPPE

BY M Snetler

Die res van Hoërskool Framesby het uitstekend gevaar, met elke atleet wat onder die Top 10 posisies in hul
onderskeie items geëindig het. Die uitslae is as volg:
• Zanri Black, D 0/19, 400m Hekkies, Goud en 400m Brons
• Anri van Zyl, D 0/19, 100m Hekkies, 5de plek
• Tiané Slabbert, D 0/15, Paalspring, 5de plek
• Kayden Thoressen, S 0/15 Paalspring, 5de plek, en hy het die finaal in die hoogspring gehaal.
• Inge van Eyk, D 0/17 Paalspring, 6de plek
• Jade de Jager, D 0/17 Paalspring, 7de plek
• Esri le Grange, D 0/15 Hamergooi, 8ste plek
• Zalita Knoetze, D 0/17 Hamergooi, 10de plek

 April 14, 2023
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...