ZONE-ATLETIEK UITSLAE 2018
146 atlete het na die volgende rondte (PE Hoërskole) deurgedring. Die byeenkoms was soos ‘n Framesby tsunami: in baie van die items het Framesby die eerste 3 plekke verower. Die aflosse en die 1500m-atlete verdien spesiale vermelding: 9 uit die 10 aflosspanne het eerste geëindig. Framesby het ook ten opsigte van die 1500-wedlope in 9 van die 10 wedlope geseëvier.
BAIE GELUK AAN:
- Monique van Rooyen, do/15, het 4 eerste plekke behaal, nl. Verspring, spiesgooi, gewigstoot en diskus
- Caylin Scheepers het 4 eerste plekke behaal: 100, 200, 400
Die volgende atlete het 2 eerste plekke behaal:
- Anke de Lange-do/14- 200m en 400
- Keigh-Lee van Tonder- do/15- 800 en 1500
- Anke Scheffer-do/14- 800 en 1500
- Karla Scheffer- do/16- 400 en 800
- Juanita van Rooyen-do/16- gewigstoot en diskus
- Ilke meiring- do/19- gewigstoot en spiesgooi
- Vicky Oelofse- do/19- 800 en 1500
- JP Lategan- so/14- 400 en gewigstoot
- Jared Miller- so/14- verspring en 800
- Wehan Smith- so/15- 800 en 1500
- Johan van Biljon- so/16- gewigstoot en diskus
- Deleon Strydom- so/16- 800 en 1500
- Bjorn Ferreira- so/17- 800 en 1500
- Ruan Smit-so/17- gewigstoot en diskus
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by