"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

INTERHUIS ATLETIEK

BY Marinda Cronje
BAIE GELUK AAN: 
* HUIS VIS wat die AANKOMSBEKER gwen het.
* HUIS KRIT wat die SANGBEKER geen het
* HUIS KRIT wat die ATLETIEK gewen het
 
REKORDS:
Daar is altesaam 10 nuwe rekords opgestel:

  1. Wehan Smith- so/15- 1500m 4:35,2
  2. Johan van Biljon- so/16- gewigstoot- 13,77
  3. Bjorn Ferreira- so/17- 1500- verbeter mnr Gerber se record na 4:13,4
  4. Jason Crouse – so/17- hoogspring – 1,83
  5. Triscka Stapelberg- do/14- 90h- 14,5
  6. Lara de Bloe – 2 rekords- do/17 1500 5:02,7 en 3000m 10:37,8
  7. Vicky Oelofse- 2 rekords- do/19- 1500 4:50,8 en 800m= 2:23,8
  8. Abigail Appelgryn- do/19- hoogspring -1,65
MEESTE PUNTE INGESAMEL: 
Daar is baie atlete wat ons verskeie kere deur die wenpaal sien beweeg het en baie punte vir hul spanne ingesamel het. Die 5 atlete wat die meeste punte ingesamel het, is:


DOGTERS:
PosisieNaamPunte
5Anja Baard33
4Nicole Cornelius36
3Vicky Oelofse37
2Kayla Ferreira42
1Monique van Rooyen64

SEUNS:

PosisieNaamPunte
5Jarred Miller33
4Wehan Smith36
2Ruan Smith37
2Dylan Opperman37
1Janno Aggenbag45
 
* Baie geluk aan Janno Agenbag  en Monique van Rooyen wat die meeste punte ingesamel het.
 
Vir die volgende 4 bekers word punte volgens die APE-tabelle bereken. 'n Atleet se beste drie items tel om vir die beker in aanmerking te kom.
 
JUNIOR VICTRIX LUDORUM: Triscka  Stapelberg
JUNIOR VICTOR LUDORUM: Wehan Smith
SENIOR VICTRIX LUDORUM: Vicky Oelofse
SENIOR VICTOR LUDURUM: Janno Agenbag
 
 January 26, 2018
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...