"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY SE TWEEKAMP-ATLETE VAAR UITSTEKEND BY OP KAMPIOENSKAPPE

BY M Snetler

12 Hoërskool Framesby se atlete het briljante resultate behaal by die OP-Tweekamp Kampioenskappe. Die
atlete het 3 medaljes verwerf en 8 Top 5 plekke behaal teen strawwe kompetisie. Minette van Zyl is gekroon
as die nuwe OP o/15 Dogters kampioen. Wat die atlete se prestasies nog meer merkwaardig maak is dat die
mees te van hul die vorige twee dae aan die PE-Hoërskole Atletiek Kampioenskappe deelgeneem het.
Hiervolgens ‘n opsomming van die resultate:
Goud
• Minette van Zyl, Dogters 15, 2044.60 punte
Silwer
• Elmé Vermaak, Dogters 17, 2032.37
Brons
• Tanya Boshoff, Dogters 19, 1940.35 punte
4e plek
• Lienke Els, Dogters 17, 2023.00 punte
• Zané Jubber, Dogters 19, 1933.25 punte
• Christiaan Theron, Seuns 15, 1999.97 punte
• Jaco Strydom, Seuns 17, 1984.67 punte
5e plek
• Luka Bessinger, Seuns 17, 1968.00 punte
6e plek
• Luhann Sprong, Seuns 17, 1959.01 punte
• Mari Geissler, Dogters 17, 2011.72 punte
8ste plek
• Janco Faber, Seuns 17, 1940.58 punte
• Zia Ferreira, Dogters 17, 1988.35 punte

 February 23, 2024
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...