"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Framesby atletiek spog met 51 eerste plekke by pe skole!

BY M Snetler

PE SKOLE
DIS MET GROOT VREUGDE DAT ONS KAN SÊ: FRAMESBY-ATLETIEK HET DIE NAWEEK ALLE VERWAGTINGE OORTREF.
94 ATLETE is deur na die volgende rondte. Dit is die Metro-byeenkoms wat op 23 Februarie by die Oval plaasvind. Let wel dit is 20 meer atlete as die afgelope 5 jaar.
Ons het 6 uit die 10 aflosse gewen. In al die ander wedlope was ons 2de.
Die volgende atlete het rekords(7) By die PE-byeenkoms verbeter: 
Zanri Black- do/14- 300m hekkies- 48,20
Hugo Notnagel- so/14- driesprong- 10,14
Johan van Biljon- so/17- gewigstoot- 14,93
Gerhard Venter- so/15- 1500m hindernis- 5:04,79
Deleon Strydom – so/17- 2000m hindernis- 6:35,06
Conrad Dames – driesprong- so/15- 11,53
Monique Van Rooyen- spiesgooi-do/16- 33,40
Na die byeenkoms is die top 30 prestasies aangewys:
TOP 30 SEUNS:
2de plek- Tiaan Erskine vir sy hamergooi-afstand- so/17
8ste plek Deleon Strydom vir sy 2000m hindernis en 28 ste plek vir sy 1500m-so/17
11 de Freddie Steffens – 3000 m hindernis- so/19
15 de Gerhard Venter- 1500m hindernis- so/15
TOP 30 DOGTERS:
2de plek Charnleigh Kotze- gewigstoot- do/15
6de Zanri Black- 300m hekkies- do/14 en 13 de met 400
7de plek- Monique van Rooyen- gewigstoot- do/16
14de – Anika de Ridder- 90 hekkies- do/14
18 de – Karla Scheffer- 400- do/17
28ste – Lara de Bloe- 5000m- do/19
30 ste – Semon van der Westuizen- DO/14- gewigstoot
BAIE GELUK AAN MONIQUE VAN ROOYEN- DO/16- SY HET 5 EERSTE PLEKKE BEHAAL:
in gewigstoot, diskus, spiesgooi, verspring en driesprong
Baie geluk ook aan:
Zanri Black-do/14- het 3 eerste plekke behaal in 300m hekkies, 400 en 800m
TWEE EERSTE PLEKKE:
Keigh-Lee van Tonder –do/16-2 eerste pekke: 3000m en 2000 m hindernis
Karla Scheffer- do/17- 400 en 800m
Marike Louw- do/17- hamergooi en driesprong
Anja Webber-do/19- 800m en 1500m
Michael Spinks- so/16-110hekkies en 400m hekkies
Conrad Dames-so/15-driesprong en verspring
Johan van Biljon- so/17- gewigstoot en diskus
DIE VOLGENDE ATLETE HET OOK EERSTE PLEKKE BEHAAL:
Anika de Ridder- do/14- 90h
Mienke Deyzel- do/14- spiesgooi
Milla Otto-do/14- 3000m
Karla Strydom-do/14- hoogspring
Jana Terblanche-do/14-diskus
Charn-Leigh Kotze-do/15- gewigstoot
Charne Smit- do/15- hamergooi
Leigh Snyman- do/15- 300m H
Trischke Stapelberg- do/15- 90m H
Shani van Heerden-do/16- 100m H
Melissa Hamilton- do/17- 2000m sc
Kelly Schmidt- do/17-3000m
Lara de BLoe-do/19-5000m
Melissa Els-do/19- paalspring
Claire Strydom-do/19- hamergooi
Kara van Heerden- do/19- driesprong
John-Niklas Antonio-so/14- paalspring
Aiden Gericke-so/14- hamergooi
Hugo Nothnagel-so/14- driesprong
Travis van Tonder- so/14- 3000m
Francois Vosloo- so/14- 100m H
Gerhard Venter- so/15- 1500m hindernis
Juan Baard- so/15- hoogspring
Corne Scheepers- so/15- hamergooi
Tiaan Erskine- so/17- hamergooi
De-leon Strydom- so/17- 2000m hindernis
Wehan Smith- so/16- 1500m
Jason Crous- so/18- hoogspring
Zander van Eyk-so/15-paalspring
51 EERSTE PLEKKE!! Baie geluk aan al die atlete!!

 February 14, 2019
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...