"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

LANDLOOP UITSLAE

BY Marinda Cronje

Die derde landloopliga het Saterdag by St Albans-landloopterrein plaasgevind.


Die volgende atlete het onder die eerste 8 atlete geëindig:
* Wehan Smith- 3de so/16
* Gerhard Venter- 3de- so/15
* Marco Sprong- 8ste so/14
* Anke Scheffer- 2de- do/15
* Elmien Hartslief- 5de- do/15
* Dane Klaasen- 6de- do/14
* Abigail Pilcher- 7de- do/14
* Ilze Hattingh- 8ste- do/14


Baie geluk aan die leerders asook alle atlete wat deelgeneem het.

 June 11, 2019
Comments (0)
Atletiek
Marinda Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close