"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
041 360 1257
Sluit hier by FRALUMNI aan
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
MENU
TUIS
SKOOL INLIGTING
ONS SKOOL
Missie
Leerlingraad
Beheerliggaam
Presteerder Erkenning
Skoollied
Skoolfondse
Klerewinkel
INSKRYWINGS
Toelating
Skoolreëls
FASILITEITE
AKADEMIE
VAKKEUSES
GRAADHOOFDE EN VOOGDE
TOP 20
TUTORIAAL KLASSE
studietoelating
TOETSROOSTER
AKTIWITEITE
KULTUUR
LANDSDIENS
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
VCSV
Filantrope
Toneel
SPORT
Sportsoorte
Bepalings
HANDHAAF EN BOU TOEKENNING
REKENAARKLUB
Nuus
Fakkel-Flitse
OPSOMMING
ORGANISASIES
OUD SKOLIERE
NUUS
Registrasie-vorm
Granietsteentjies
REUNIES
FOV
MISSIE
FUNKSIE ROOSTER
KOMITEE
GRONDWET
REËLS EN REGULASIES
RAAK 'N LID
FOTOS
KONTAK
VAKANTE POSTE
Month:
All Months
2020-11
2020-09
2020-07
2020-06
2020-03
2020-02
2020-01
2019-11
2019-10
2019-09
2019-08
2019-07
2019-06
2019-05
2019-04
2019-03
2019-02
2019-01
2018-11
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-10
Author:
All Authors
C Potgieter
F Joubert
Fanie Marais
Jan Stroebel
Juhan Meyer
Karl du Preez
Konrad de Villiers
L Gerber
L Smit
M Cronje
M Jordaan
M Klopper
M Snetler
Marinda Cronje
Mev. Smit
Nolinda Potgieter
R Hamilton
W Rauch
Category:
All Categories
Algemeen
Atletiek
Fietsry
Filantrope
Gholf
Hokkie
Koor
Krieket
Kultuur
Muurbal
Netbal
Oudskoliere
Rugby
Skaak
Sport
Tennis
Search
Category: Krieket
Eerste dogterskrieketspan KLOP VIR Pearson:
Published on 2020-03-16
DOGTERSKRIEKET:Eerste dogterskrieketspan vs Pearson:Pearson het eerste gekolf in die 30-boulbeurtwedstryd en is in die 21ste boulbeurt vir 85 uitgeboul. Leila Nel, Kristen van Rooyen en Kayla Ferreira het elkeen twee paaltjies geneem. Monique Ferreira het drie paaltjies geneem in 5 boulbeurte vir 17...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
DOGTERSKRIEKET KLOP VIR COLLEGIATE:
Published on 2020-02-28
Framesby 161/1 in 20 beurte.Beste kolwers: Monique Ferreira 73* en Kayla Ferreira 43.Collegiate word uitgeboul vir 24 lopies.Beste bouler: Monique Ferreira met 6/6.Framesby wen met 137 lopies
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
FRAMESBY KRIEKET KOOK!!
Published on 2020-02-28
KRIEKET VS NICO MALAN:Eerste span:Framesby vs Nico Malan (50 Beurte).Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte.Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber 3/16 en TiaanBlack 4/23.Framesby 53/1 in 6.2 beurte.Beste kolwer was Corné Ferreira 32*.Framesby wen met nege paaltjiesTweede span:Gunns wen die...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
framesby krieket kook!!
Published on 2020-02-14
Eerstespan vs Outeniqua - T 20Framesby 112. Beste kolwers: Corné Gerber 45 en Stefan Scholtz 44*. Beste boulers: Corné Ferreira2/9 en Tiaan Gouws 3/11. Outeniqua 59. Framesby wen met 53 lopies.Derdespan vs Pearson:Framesby 186/7. Beste kolwer: Ruben du Preez 103 lopies. Pearson 124/6. Framesby wen...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
1ste dogterskrieket vaar uitstekend!
Published on 2019-10-22
1ste Dogterskrieket uitslae:Framesby vs Alexander Road | 8 Oktober - T20Haal Alex uit vir 82 vir 7Framesby teken 83 vir 4 aan in 18 boulbeurteMonique van Rooyen 49 - nie uit nieBeste bouler: Leila Nel 2 paaltjies vir 9 lopies in 4 beurteWen met 4 paaltjies____________________________________________...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
1STE KRIEKET KLOP PEARSON!
Published on 2019-10-14
1ste Seunskrieket Uitslae:Framesby vs PearsonFramesby bat eerste 237/4 (50).Beste kolwers Wiehann Strydom 59* en Corné Ferreira 53*Pearson 185/10 (46.4)Beste bowlers JP Snyman 4-19 (8.4) en Tiaan Black 3-34 (6)Framesby wen met 52 lopies
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
FRAMESBY SE DOGTERSKRIEKET KOOK!!
Published on 2019-10-11
Framesby Kriekettoernooi uitslaeFramesby se 1ste dogterskrieketspan het uitstekend gevaar tydens die toernooi. Hulle het 4 wedstryde gespeel en almal goed gewen.In die semi-finaal het hulle teen Gelvandale gespeel. Hulle het 34 in 5 boulbeurte aangeteken en Gelvandale uitgeboul in die laaste boulbeu...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
1ste krieketspan Mosselbaai-Toernooi uitslae:
Published on 2019-10-04
Framesby vs Parel ValleiFramesby kolf eerste en behaal 116/10 na 19.3 boulbeurte. Parel Vallei kolf 2de en behaal 52/10 in 19.4 boulbeurte. Framesby wen met 64 lopies.Beste kolwers:Tiaan Smith 48Ruan de Ridder 12Corné Ferreira 12Beste boulers:Tiaan Black: 3 boulbeurte, 7 lopies, 4 paaltjiesCuan Ger...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
William moker 140!!
Published on 2019-02-25
In die afgelope week het William Moffat hierdie besondere prestasie behaal in die derdespanwedstryd teen Pearson. Hy het behoorlik onder die boulers ingeklim en in net 34 balle sy honderdtal bereik. Het was egter nie daarmee tevrede nie, en het voortgegaan om ná ‘n verdere 12 balle sy telling tot...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
Moffat broers open kolfbeurt vir 3de span
Published on 2019-02-14
Dis nie aldag dat twee broers saam die kolfbeurt vir ‘n krieketspan by Framesby open nie, veral as die broer in Graad 10 is en die ander een in Graad 12! Hughie en William Moffat het laas week saam gekolf teen Global Academy. Framesby se 3de span het die wedstryd met 2 paaltjies gewen!
Comments (0)
Krieket
Karl du Pr...
Read more...
KRIEKET uitslae
Published on 2019-01-21
Union vs Framesby ( 1ste span )Framesby 245-6 (50) beste kolwers Corné Gerber 56 en Wiehan Strydom 51Union 206 almal uit beste bowlers Harnu Kloppers 43-6 (10) en Jp Snyman 21-3 (8.3)Framesby wen met 39 lopies1ste span vs Union T20:Union 82-8 na 20 beurte: beste bowler Wiehan Strydom 11-4 (4) en JP...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
Krieket: 1ste span – Grey PE Fees uitslae
Published on 2019-01-10
Krieket: 1ste span – Grey PE Fees – 4 tot 7 Januarie 2019Framesby vs St. CharlesFramesby 150 almal uitTiaan Smith 63St. Charles 192 almal uitCorné Ferreira 2/14 in 6 beurteJP Snyman 2/17 in 9 beurteFramesby 2de beurt 73/1Tiaan Smith 32Uitslag: Onbeslis Framesby vs MuirMuir 86 almal uitJP S...
Comments (0)
Krieket
M Snetler
Read more...
1ste Krieketspan klop VP
Published on 2018-03-06
Framesby 148 almal uit.Beste kolwers: Divan de Villiers 27 nie uit en Divan Meyer 20.VP 130 almal uit. Beste boulers : Roche Meiring 2 vir 20 en Wiehan Strydom 2 vir 15. Resultaat - Framesby wen met 18 lopiesOp die foto verskyn Christiaan Jonker, Protea T20 speler saam met die span voor hul laa...
Comments (0)
Krieket
Konrad de ...
Read more...
1ste Dogterskrieketspan klop Pearson!
Published on 2018-03-02
Ons eerste dogterskrieketspan het gistermiddag behoorlik geskiedenis gemaak toe hulle Pearson vir die eerste keer in drie jaar geklop het! (Framesby het met een lopie gewen).Knap gedaan dames!! Ons is baie trots op julle.
Comments (0)
Krieket
M Klopper
Read more...
krieket
Published on 2018-02-19
Hoërskool Framesby het onlangs teen Brandwag gespeel en vir Brandwag ‘n paar krieket-lesse geleer. Framesby se o.14 A-span het met 9 paaltjies gewen. In die o.15 wedstryd het Brandwag net 86 lopies aangeteken en Corne Gerber van Framesby het 7 paaltjies vir 7 lopies geneem. In die 2de span ...
Comments (1)
Krieket
Fanie Mara...
Read more...
KRIEKET UITSLAE
Published on 2018-02-12
1ste Wen Westering in T20 Kompetisie met 44 lopiesWen Pearson in T20 Kompetisie 21 lopieso.15 B Verloor met 3 lopies teen Andrew Rabie o.15 Ao.14 B Wen DF Malherbe se A span.3des Wen David Livingston 1ste span met 89 lopiesUitblinkers die week:- William Moffat 100* vir die 3de span vs David Livingst...
Comments (0)
Krieket
M Klopper
Read more...
JANUARIE 2018 UITSLAE
Published on 2018-01-19
Framesby 1ste Krieket : Grey College Toernooi uitslae | BloemfonteinFramesby vs Westville Westville 235 almal uit in 60 beurte.Beste boulers: Roche Mering 4 vir 56 in 12 beurte. André Gerber 2 vir 39 in 10. JP Snyman 2 vir 55.Framesby 223 vir 7 in 55 beurte. Beste kolwers: Divan Meyer 90 nie uit. J...
Comments (0)
Krieket
Juhan Meye...
Read more...
FRAMESBY O/15 SPAN IS SEWES KAMPIOENE
Published on 2017-10-09
Framesby se o/15 krieketspan het vanaf 4-7 Oktober aan die Kwagga T20 toernooi deelgeneem en uitstekend gevaar.Framesby vs Boland LandbouBoland 109/3Corne Gerber 2 vir 13Framesby 110/5Ian de Reuck 46Framesby wen met 5 paaltjiesFramesby vs OuteniquaFramesby 84 almal uitTiaan Gouws 26 nunOuteniqua 85/...
Comments (0)
Krieket
Juhan Meye...
Read more...
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its
terms
| Copyright © 2021 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...