"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY KRIEKET KOOK!!

BY M Snetler

KRIEKET VS NICO MALAN:
Eerste span:
Framesby vs Nico Malan (50 Beurte).
Nico Malan kolf 1ste: 50/10 in 12.4 beurte.
Beste boulers JP Snyman 3/5, Corné Gerber 3/16 en Tiaan
Black 4/23.
Framesby 53/1 in 6.2 beurte.
Beste kolwer was Corné Ferreira 32*.
Framesby wen met nege paaltjies


Tweede span:
Gunns wen die loot en kolf eerste en behaal 173 almal uit.
Beste kolwers: Thabo Botha 44 (48) en Luke Nell 23 (29).
Nico Malan behaal 71 - almal uit.Beste boulers: Neels Greeff
22/4 in 3.2, Dillon Esterhuizen 21/3 in 4 en Cameron
Hammond 20/2 in 4. Framesby wen met 103 lopies.


15 A-Span :
Nico Malan wen die loot en kolf eerste. Nico behaal 95/6 in
20 boulbeurte. Beste boulers: Juan Grigor 11/2, Teagon
Ludwig 6/1 en Luwagean Goliath 9/1. Framesby maak 97/7 in
18.5 boulbeurte. Beste kolwers: Teagon Ludwig 25, Jaden
Landman 22 en Robert Capes 15. Framesby wen met drie
paaltjies.


o.14 A-Span:
Framesby wen die loot en boul eerste. Nico behaal 171/7 in
35 boulbeurte. Beste boulers: Ethan Gunn 16/0 in 7 en
Juanre De Vos 28/2 in 7. Framesby maak 172/3 in 20.4
boulbeurte. Beste kolwers: Taine Douw 54 en Hanro 44*.
Framesby wen met sewe paaltjies.


Framesby Derdes vs Pearson
Framesby 113- almal uit. Pearson - 42 almal uit. Framesby
wen met 71 lopies.


Framesby 14 B-span vs Brandwag
Brandwag 32 - almal uit. Framesby wen met tien paaltjies

 February 28, 2020
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...