"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

1STE SPAN: PUNT-KRIEKETFEES:

BY M Snetler

Framesby se eerste krieketspan het al hul wedstryde tydens die Punt-Krieketfees
gewen. Baie geluk aan die span!! 


?Maandag, 3 Oktober
Framesby eerstespan vs Paarl Gimnasium
50 beurte
Framesby wen die loot en kolf eerste.
Framesby behaal 255 almal uit in 49. beurte.
Beste kolwers:
Cuan Gerber 56 (52)
Nathan Hammond 31 (44)
Corné Jordaan 30 (41)
Paarl Gimnasium behaal 86 almal uit in 35 beurte.
Beste boulers:
Zandré Delport 14/3 in 6 beurte.
Juan Grigor 22/2 in 10 beurte.
Corné Jordaan, Jeanré de Vos, Stefan Scholtz,
Luwaegan Goliath en Wiaan Hanekom neem
elkeen ook ñ paaltjie.
Framesby wen met 170 lopies


Dinsdag, 4 Oktober
Framesby eerstespan vs Bellville
40 beurte
Framesby wen die loot en kolf eerste.
Framesby behaal 208/7 in 40 beurte.
Beste kolwers:
Hanro van Jaarsveld 89* (103)
Wiaan Hanekom 29 (32)
Taine Douw 18 (51)
Bellville behaal 109 almal uit in 32.2 beurte.
Beste boulers:
Zandré Delport 30/4 in 8 beurte.
Corné Jordaan 17/3 in 7.2 beurte.
Juan Grigor 22/1 in 8 beurte.
Jeanré de Vos en Wiaan Hanekom neem elkeen
ook ñ paaltjie.
Framesby wen met 99 lopies.

 October 14, 2022
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...