Moffat broers open kolfbeurt vir 3de span
February 14, 2019 | BY Karl du Preez
Dis nie aldag dat twee broers saam die kolfbeurt vir ‘n krieketspan by Framesby open nie, veral as die broer in Graad 10 is en die ander een in Graad 12! Hughie en William Moffat het laas week saam gekolf teen Global Academy. Framesby se 3de span het die wedstryd met 2 paaltjies gewen!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by
