JANUARIE 2018 UITSLAE
Framesby 1ste Krieket : Grey College Toernooi uitslae | Bloemfontein
Framesby vs Westville
Westville 235 almal uit in 60 beurte.
Beste boulers: Roche Mering 4 vir 56 in 12 beurte. André Gerber 2 vir 39 in 10. JP Snyman 2 vir 55.
Framesby 223 vir 7 in 55 beurte.
Beste kolwers: Divan Meyer 90 nie uit. Justin Smith 53.
Uitslag - onbeslis
Framesby vs St Charles College (20 beurte)
St Charles 125 vir 9 in 20.
Beste boulers: Justin Smith 4 vir 25 in 4 beurte. Corne Gerber 2 vir 22 in 3.
Framesby 114 vir 9 in 20. Beste kolwer Corne Ferreira 32.
Uitslag - Framesby verloor met 11 lopies.
Framesby vs Somerset College (20 beurte)
Framesby 148 vir 6 na 20.
Beste kolwers: Divan Meyer 67 nie uit en Ruan de Ridder 35.
Somerset College 129 almal uit.
Beste boulers André Gerber 3 vir 18 in 4 beurte en Corne Ferreira 2 vir 14 in 3.
Uitslag - Framesby wen met 19 lopies

Framesby vs Grey College (50 beurte)
Grey College 268 vir 8 in 50 beurte.
Beste boulers André Gerber 2 vir 33 in 10 beurte en Marius van Rooyen 2 vir 39 in 8.
Framesby 188 almal uit in 46 beurte.
Beste kolwers Roche Meiring 36 en Corne Gerber 35.
Uitslag - Framesby verloor met 80 lopies

Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by