"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

Krieket: 1ste span – Grey PE Fees uitslae

BY M Snetler

Krieket: 1ste span – Grey PE Fees – 4 tot 7 Januarie 2019


Framesby vs St. Charles
Framesby 150 almal uit
Tiaan Smith 63
St. Charles 192 almal uit
Corné Ferreira 2/14 in 6 beurte
JP Snyman 2/17 in 9 beurte
Framesby 2de beurt 73/1
Tiaan Smith 32
Uitslag: Onbeslis
 
Framesby vs Muir
Muir 86 almal uit
JP Snyman 2/9 in 5 beurte
Framesby 167/5
Tiaan Smith 64*
Ruan de Ridder 29
Uitslag: Framesby wen met 6 paaltjies
 
Framesby vs Northwood
Northwood 218/5
Corné Ferreira 2/30 in 8 beurte
Tiaan Smith 1/28 in 10 beurte
Framesby 221/7
Tiaan Smith 65
Justin Smith 38
Uitslag: Framesby wen met 3 paaltjies
 
 
Framesby vs KES
KES 193/8 na 20 beurte
Tiaan Gouws 5/18 in 4 beurte
Framesby 112/9 na 20 beurte
Tiaan Smith 23
Uitslag: KES wen met 80 lopies

 January 10, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close