"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

KRIEKET uitslae

BY M Snetler

Union vs Framesby ( 1ste span )
Framesby 245-6 (50) beste kolwers Corné Gerber 56 en Wiehan Strydom 51
Union 206 almal uit beste bowlers Harnu Kloppers 43-6 (10) en Jp Snyman 21-3 (8.3)
Framesby wen met 39 lopies
1ste span vs Union T20:
Union 82-8 na 20 beurte: beste bowler Wiehan Strydom 11-4 (4) en JP Snyman 9/2 (3)
Beste kolwers Corné Gerber 26 en Ruan de Ridder 21
Framesby wen met 5 paaltjies.
 
o.15 A Framesby O/15 vs Union T20
 Framesby kry 107 vir 8 na 20 overs Jayden Smit 22 en Corne Jordaan 21
Union 95 almal uit
Corne Jordaan 4 vir 12 in 4 overs
Luke Nell 2 vir 17 in 4 overs
 Jadrian Thorne 2 vir 11 in 2 overs
Framesby wen met 12 lopies
 
Framesby O/15 vs Union 50 beurte:
Framesby kry 250 almal uit
Jayden Smit 48
Cameron Hammond 43
Union 141 almal uit
Stefan Scholtz 3 vir 23 in 10 overs
Cameron Hammond 2 vir 9 in 4 overs
Framesby wen met 109 lopies
 
Framesby Gunns (2des) vs Union
Framesby behaal 208/3 in 40 beurte
Juan 77 Olivier*
Corné Smith 41*
Ilandré Kriel 26
Boul Union uit vir 77
Dillon Esterhuizen 24/5 in 8
Neels Greeff 19/2 in 6
André Kapp 14/3 in 4.4
Framesby wen met 131 lopies
 
Framesby o.14 vs Grey
Grey kolf eerste en maak 192 vir 9 in 35.
Framesby maak 188 vir 6 in 35.
Beste kolwers was Luwageon Goliath met 65, Rober Capes met 39* en Jayden Landman met 18.
Beste bowlers was Juan Grigor met 38/3 in 6 en Kyle Young met 39/2 in 7
Grey wen met 4 lopies

 January 21, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close