"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

framesby krieket kook!!

BY M Snetler

Eerstespan vs Outeniqua - T 20
Framesby 112. Beste kolwers: Corné Gerber 45 en Stefan Scholtz 44*. Beste boulers: Corné Ferreira
2/9 en Tiaan Gouws 3/11. Outeniqua 59. Framesby wen met 53 lopies.


Derdespan vs Pearson:
Framesby 186/7. Beste kolwer: Ruben du Preez 103 lopies. Pearson 124/6. Framesby wen met 63
lopies.


MEISIESKRIEKET: HUDSON PARK TOURNAMENT - Ses-aan-’n-kant


Eerste wedstryd vs Stirling: Framesby 92 vir 6 aangeteken. Monique Ferreira maak 55 lopies.
Stirling: 32 . Framesby wen met 33 lopies.


Tweede wedstryd vs Lillyfontein: Lillyfontein 61 aangeteken. Framesby 63 vir 1. Monique Ferreira
30 nie uit nie. Framesby wen met nege lopies.


Derde wedstryd vs Alice: Framesby 69 . Alice 54. Framesby wen met 15 lopies.


Vierde wedstryd vs Hudson Park: Framesby 57. Hudson 12. Framesby wen met 45 lopies.


Vyfde wedstryd vs Buffalo Flats: Buffalo Flats 55. Framesby behaal die totaal met dertien balle. Kayla
Ferreira 22 (nie uit nie) en Monique Ferreira 34 (nie uit nie). Framesby wen met tien paaltjies.


Sesde wedstryd vs Port Rex: Port Rex 26 in 6 boulbeurte. Framesby 32 met 13 balle. Framesby wen
met tien paaltjies.

 February 14, 2020
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close