FRAMESBY O/15 SPAN IS SEWES KAMPIOENE
October 09, 2017 | BY Juhan MeyerFramesby se o/15 krieketspan het vanaf 4-7 Oktober aan die Kwagga T20 toernooi deelgeneem en uitstekend gevaar.
Framesby vs Boland Landbou
Boland 109/3
Corne Gerber 2 vir 13
Framesby 110/5
Ian de Reuck 46
Framesby wen met 5 paaltjies
Framesby vs Outeniqua
Framesby 84 almal uit
Tiaan Gouws 26 nun
Outeniqua 85/7
Corne Gerber 4 vir 22
Outeniqua wen met 3 paaltjies
Framesby vs Curro (Durbanville)
Framesby 172/6 , JP Snyman 51
Curro 88 almal uit
Stefan Hanekom 2 vir 11
Framesby wen met 84 lopies
Framesby vs SWD HUB
Framesby 102/8
Corne Gerber 47 nun
SWD 46 almal uit
Tiaan Gouws 3 vir 4
Framesby wen met 56 lopies
Framesby vs Brandwag
Brandwag 69 almal uit
Cuan Gerber 3 vir 2
Framesby 72/3
Corne Gerber 43 nun
Framesby wen met 7 paaltjies
Finaal
Framesby vs Daniel Pienaar
Framesby 95/7
Corne Gerber 46
Daniel Pienaar 93/7
Ian de Reuck 2 vir 12
Framesby wen met 2 lopies!
Framesby vs Boland Landbou
Boland 109/3
Corne Gerber 2 vir 13
Framesby 110/5
Ian de Reuck 46
Framesby wen met 5 paaltjies
Framesby vs Outeniqua
Framesby 84 almal uit
Tiaan Gouws 26 nun
Outeniqua 85/7
Corne Gerber 4 vir 22
Outeniqua wen met 3 paaltjies
Framesby vs Curro (Durbanville)
Framesby 172/6 , JP Snyman 51
Curro 88 almal uit
Stefan Hanekom 2 vir 11
Framesby wen met 84 lopies
Framesby vs SWD HUB
Framesby 102/8
Corne Gerber 47 nun
SWD 46 almal uit
Tiaan Gouws 3 vir 4
Framesby wen met 56 lopies
Framesby vs Brandwag
Brandwag 69 almal uit
Cuan Gerber 3 vir 2
Framesby 72/3
Corne Gerber 43 nun
Framesby wen met 7 paaltjies
Finaal
Framesby vs Daniel Pienaar
Framesby 95/7
Corne Gerber 46
Daniel Pienaar 93/7
Ian de Reuck 2 vir 12
Framesby wen met 2 lopies!
Leave a comment
Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"
Using this site means you accept its terms | Copyright © 2024 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa | website by