"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

FRAMESBY SE DOGTERSKRIEKET KOOK!!

BY M Snetler

Framesby Kriekettoernooi uitslae


Framesby se 1ste dogterskrieketspan het uitstekend gevaar tydens die toernooi. Hulle het 4 wedstryde gespeel en almal goed gewen.


In die semi-finaal het hulle teen Gelvandale gespeel. Hulle het 34 in 5 boulbeurte aangeteken en Gelvandale uitgeboul in die laaste boulbeurt vir 30.


Die finaal het teen Pearson plaasgevind. Framesby het 74 in 5 boulbeurte met geen paaltjies plat aangeteken en Pearson kon slegs 57 aanteken.


Monique Ferreira was die Speler van die toernooi en Kayla Ferreira die Bouler van die toernooi. Baie geluk aan ons dogters!!

 October 11, 2019
Comments (0)
Krieket
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...