Liam Olivier (Graad 8) het die vakansie OP
verteenwoordig by die “Indoor Cricket National” waar
hulle 2de geeindig het en ‘n silwer medalje ontvang het.
Liam, Kiaan Aylward en Reghardt Kemp is ook gekies
vir die SA 0/14-binnenshuise krieketspan wat later die
jaar toer. Liam Olivier, Jayden de Vos, Kiaan Aylward en
Regardt Kemp het saam vir die OP Warriors 0/14
gespeel het.
3 LEERDERS IN SA BINNNESHUIS KRIEKETSPAN OPGENEEM
April 14, 2023 | BY M Snetler
LOGAN EN JJ WEN GOUD IN FINAAL TEEN WP
April 14, 2023 | BY M SnetlerLogan Fleetwood en JJ de Lange was deel van die
0/16-OP Warriorsspan wat aan die Nasionale
Binnehuise Krieket Toernooi gedurende die vakansie
deelgeneem het. Hulle het goud geneem nadat hulle
WP in die finaal geklop het.
DOGTERSKRIEKET WEN TEEN NEW BRIGHTON HUB
February 24, 2023 | BY M Snetler
1ste span dogterskrieket
Speel teen New Brighton Hub
New Brighton kolf 1ste, kry 99 vir 8.
Framesby behaal 100 lopies vir 3 paaltjies in 18 beurt
Wen dis met 7 paaltjies
Danika Marais beste bouler met 3 paaltjies vir 4 lopies
Leila Nel beste kolwer met 43 nie uit nie
1STE SPAN: PUNT-KRIEKETFEES:
October 14, 2022 | BY M Snetler
Framesby se eerste krieketspan het al hul wedstryde tydens die Punt-Krieketfees
gewen. Baie geluk aan die span!!
?Maandag, 3 Oktober
Framesby eerstespan vs Paarl Gimnasium
50 beurte
Framesby wen die loot en kolf eerste.
Framesby behaal 255 almal uit in 49. beurte.
Beste kolwers:
Cuan Gerber 56 (52)
Nathan Hammond 31 (44)
Corné Jordaan 30 (41)
Paarl Gimnasium behaal 86 almal uit in 35 beurte.
Beste boulers:
Zandré Delport 14/3 in 6 beurte.
Juan Grigor 22/2 in 10 beurte.
Corné Jordaan, Jeanré de Vos, Stefan Scholtz,
Luwaegan Goliath en Wiaan Hanekom neem
elkeen ook ñ paaltjie.
Framesby wen met 170 lopies
Dinsdag, 4 Oktober
Framesby eerstespan vs Bellville
40 beurte
Framesby wen die loot en kolf eerste.
Framesby behaal 208/7 in 40 beurte.
Beste kolwers:
Hanro van Jaarsveld 89* (103)
Wiaan Hanekom 29 (32)
Taine Douw 18 (51)
Bellville behaal 109 almal uit in 32.2 beurte.
Beste boulers:
Zandré Delport 30/4 in 8 beurte.
Corné Jordaan 17/3 in 7.2 beurte.
Juan Grigor 22/1 in 8 beurte.
Jeanré de Vos en Wiaan Hanekom neem elkeen
ook ñ paaltjie.
Framesby wen met 99 lopies.
0/15 SPAN: WEN KWAGGA 20/20-KRIEKETOERNOOI
October 14, 2022 | BY M Snetler
aie geluk aan die 0/15A-krieketspan wat die Kwagga 20/20 kriekettoernooi gewen het.
Ons is so trots op julle!!
Krieket: o/15 T20 Kwagga Toernooi
Woensdag, 5 Oktober
Framesby 0/15A vs Outeniqua 0/15B
Outeniqua wen die loot en besluit om eerste te boul.
Framesby behaal 142-4 in 20 beurte.
Beste kolwers:
JJ de Lange 61* (62)
Dewan Wessels 32 (38)
Outeniqua B behaal 89 almal uit in 19.5 beurte
Beste Boulers:
Reuben Fourie 3 - 6 in 4 overs
Dewan Wessels 3 - 16 in 3.5
Framesby wen met 53 lopies
op-dogterskrieket
October 14, 2022 | BY M Snetler
Janelle van Hall is in die Oos-Kaap 0/15-krieketspan opgeneem. Knap gedaan, Janelle!!
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"





