Baie geluk aan Framesby se O/17 netbalspan wat die Twizza Fast 5 Toernooi in Bloemfontein gewen het! Framesby is baie trots op julle!!!
NETBAL AFRIGTERS
19 A en B – Me. T. Nell
19 C en D – Me. L. Schelbert
15 A – Me. D. Rautenbach
16 C en D – Me. S. Van Rhyneveld
14 A en B – Me. L. Smit
14 C en D – Me. E. du Preez
Me. H. Strauss, Me. M.Saayman, Me. E. Jonker en Me. N. Ebersohn is ook aktief betrokke by die afrigting van netbal.
ORGANISEERDER
Liana Smit

BEPALINGS
2018

0/17 NETBALSPAN WENNERS VAN FAST 5 TOERNOOI IN BLOEMFONTEIN!
October 29, 2019 | BY M Snetler
juanita doen dit weer!!
July 17, 2019 | BY M SnetlerBaie geluk aan Juanita van Tonder wat tydens die All Ages Netbaltoernooi in Boksburg gekies is vir die Arthur Johnson Netbalspan van 10 spelers. Juanita gaan September aan ‘n toernooi in Maleisië & Singapoer deelneem. Baie geluk en sterkte met jou voorbereiding.
0/14 A, 0/16 A EN 0/19 A NETBAL kwalifiseer vir SA Skole
June 11, 2019 | BY M Snetler
NETBAL: Oos-Kaap Kampioenskappe
o.16 A
Wen Hudson 19 – 16
Verloor Despatch 13 – 18
Wen Victoria Girls ( hulle het onttrek )
Eindig 2de in die Oos-Kaap en kwalifiseer vir SA Skole!
o.19 A
Wen Nico Malan 30 -21
Wen Grens 26 – 14
Verloor Pearson 15 – 26
Eindig 2de in die Oos-Kaap en kwalifiseer vir SA Skole!
o.14 A span ook reeds gekwalifiseer vir SA Skole!
o.14 A span is die Oos-Kaap Kampioene vir 2019
May 27, 2019 | BY M Snetler
o.14 A span is die Oos-Kaap Kampioene vir 2019 en gaan later vanjaar SA Skole toe in Boksburg. Hulle het by die Oos-Kaap kampioenskappe die volgende spanne geklop om te kwalifiseer:
wen Nico Malan 22 – 6
wen Despatch 16 – 7
wen Hudson Park 18 – 5
17 dogters in verskeie Oos-Kaapspanne
April 24, 2019 | BY M SnetlerFramesby spog hierdie jaar met 17 dogters in verskeie Oos-Kaapspanne Baie sterkte met jul voorbereiding vir die All Ages en Rhino Week wat gedurende die Junie vakansie plaasvind
Juanita van Tonder is deur Netbal Suid Afrika (NSA) ingesluit in die oefengroep van sewentienjariges vir voorgesette voorbereiding van die Nasionale onder 19 en onder 21 netbalspanne.Veral met die oog op die volgende onder 21 wêreld-netbaltoernooi wat in 2021 in Fiji aangebied word.
Die eerste oefenkamp, saam met die huidige NSA onder 19 en onder 21 Nasionale netbalspanne, vind gedurende Augustus plaas.
Juanita was verlede jaar 'n lid van die NSA onder 16 Nasionale netbalspan wat aan die COSASSA balspele in Windhoek deelgeneem het en as silwer medaljewenners uit die stryd getree het.
Baie geluk aan Juanita met hierdie prestasie!
FRAMESBY NETBAL BLINK UIT!
July 24, 2018 | BY L Smit
Drie netbalspanne eindig onder die top 20 tydens die nasionale netbal kampioenskappe!
Die afgelope naweek het Hoërskool Framesby se O/14, O/16 en O/19-netbalspanne in Boksburg aan die SA Nasionale Hoërskole-kompetisie deelgeneem.
Dit het besonder goed met al drie ons spanne gegaan en ons is trots hulle!
Netbal: SA Skole - Boksburg
Dag 1 uitslae:
O/14 verloor teen Paarl Girls (WC) 7-22
O/14 wen teen Secunda (Mpum) 15-12
O/16 wen teen Ligbron (Mpum) 16-8
O/16 verloor teen Eldoraigne (G)13-20
O/19 verloor teen Paarl Girls (WC) 16-26
O/19 verloor teen Ben Vorster (Lim) 14-26
O/19 wen teen Nhlanhlayetha (KZN) 26-22
Dag 2 uitslae:
O/19 verloor teen Garsfontein (G) 13-33
O/19 wen teen Secunda (Mpum)30-8
O/19 wen teen Potch Girls (NWP) 24-19
O/16 verloor teen Durbanville (WC)8-16
O/16 gelyk teen Ben Vorster (Lim)13-13
O/16 wen teen Nelspruit in ekstra tyd(Mpum) 17-16
O/14 verloor teen Eldoraigne 18-6
O/14 wen teen Luthayi (KZN)15-12
O/14 verloor teen Potch Volkskool (NWP) 10-11
O/14 verloor teen Noordheuwel (G) 28-5
Dag 3 uitslae:
O/14 verloor teen Rustenberg (NWP) 10-17
O/14 verloor teen Volkskool (NWP) 10-16
O/16 verloor teen Menlopark (G) 12-16
O/16 verloor teen NM (EC) 11-13
O/19 verloor teen Rustenburg (NWP) 13-35
O/19 wen Hillcrest (KZN)23-22
Finale plekke:
O/14’s 16de
O/16’s 12de
O/19’s 19de
Knap gedaan!
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"





