"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

LANDLOOP UITSLAE

BY M Cronje

LANDLOOP: St Albans-liga
Die Framesby-landloopatlete het met passie aan die tweede Saterdagliga by St Albans deelgeneem. Die reën en wind was ‘n besliste faktor wat menige atlete gekniehalter het.
Nogtans het al ons leerders hul beste gelewer.
Die volgende atlete het plekke behaal:
- Gerhard Venter - 2de - seuns o/17
- Damien von Alleman - 6de - seuns o/17
- Terrence Olivier - 3de - seuns o/19
- Marko Sprong - 4de - seuns o/16
- Annabel Jonck - 2de - dogters o/17
- Anke Scheffer - 3de - dogters o/17
- Liane Vlok - 5de - dogters o/17
- Elanca van Jaarsveld - 4de - dogters o/16
- Zanri Black - 5de - dogters o/16
- Anel Strauss - 6de - dogters o/16
- Incke Conradie - 7de - dogters o/16
- Tania Boshoff - 7de - dogters o/14
- Anri de Beer - 11de - dogters o/14
- Tiaan Peens - 5de - seuns o/15
- JJ de Lange - 9de - seuns o/14
- Wehan Smith -14de - 4km - senior mans

 May 17, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...