"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

MISSIE

FRAMESBY ONDERSTEUNERSVERENIGING (FOV)

Om 'n ware en betekenisvolle invloed te bewerkstellig by die skool, namens alle Framesby Hoërskool ondersteuners (plaaslik, nasionaal en internasionaal). FOV is 'n ondersteunende vereniging, met die ambisie om ouers, oud skoliere en  onderwysers te inspireer en te verenig, met ‘n begeerte om Framesby met trots en entoesiasme te Handhaaf en Bou.

 

Ons doel is om te streef na uitnemendheid sodat ons Hoërskool Framesby in alle fasette kan ondersteun (sport, kultuur en akademie).

 

FOV WAARDES:

  • Passie: Ons ouers is ons grootste bate. Ouers moet ‘n passie vir die skool, sy omgewing en sy aktiwiteite toon en handhaaf.
  • Insluiting: Ons dien alle aktiwiteite en fasette van Hoërskool  Framesby, sport en kultuur.
  • Volhoubaarheid en aanspreeklikheid: Ons bestuur 'n klub wat finansieel volhoubaar is deur middel ‘n verantwoordelike, aanspreeklike en deursigtige benadering.
  • Integriteit: Ons werk op grondige morele en etiese beginsels wat verseker ons streef na ons waardes.  Ons vereniging is eerlik en betroubaar in ons optrede teenoor mekaar en belanghebbendes.

FOV Komitee (2017)

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...