
Skakel mediasentrum@framesby.co.za
VOORWAARDES
Ø FASE 1:  Omheining by die Krieket A-Veld / B - Rugbyveld in Hawthornestraat
Ø Projek word op 01 Februarie 2015 geloots.
Ø “First come first served” basis
Ø Vir R500 kry individue die steen met die jaartal plus 20 karakters gegraveer.  Addisionele karakters @ R10 elk
Ø Slegs een naam per steen.  Individue mag egter 'n volle pilaar koop en sodoende reserveer.
Ø 'n Plan / register van al die pilare sal op datum gehou word sodat elkeen presies weet waar sy steen opgesit gaan word.  Soos aangehegte voorbeeld.
Ø Hoërskool Framesby word nie aanspreeklik gehou vir enige vandalisme nie.
Ø Alle fondse sal deur Die Fakkel by Framesby (Pty) Ltd bestuur word.  Aanwending van alle fondse sal dus ge-oudit word.
Hoërskool Framesby: "Waar potensiaal verwesenlik word"




 Using this site means you accept its terms | Copyright © 2025 Hoërskool Framesby, Port Elizabeth, South Africa    |   website by  
 
   
 