"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

FRAMESBY SKITTER BY LANDLOOPAFLOS

BY M Cronje

Sowat 50 spanne het aan die die Build It-Framesby-aflos deelgeneem. Daar is 4 lede in ‘n span.
Framesby het 13 spanne ingeskryf. Spanne kon vir 3 kategorieë inskryf, naamlik seuns, dogters en ‘n
gemengde afdeling. Die eerste 30 spanne het medaljes ontvang.
Framesby het uitstekend presteer deur ‘n plek in al 3 afdelings te verower,naamlik:
• Eerste in die gemengde afdeling.
• Tweede in die dogtersafdeling.
• Derde in die seunsafdeling.
Framesby-atleet van die byeenkoms: Dillion Oerson en Elanca van Jaarsveld.
Baie dankie aan ons borg, Build It, Sunridge en ons atletiekvriende en -ouers wat as roete-beamptes
gehelp het.

 May 03, 2022
Comments (0)
Atletiek
M Cronje

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...