"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257

Atletiek interhuis uitslae 2018

BAIE GELUK AAN: 
* HUIS VIS wat die AANKOMSBEKER gewen het.
* HUIS KRIT wat die SANGBEKER gewen het
* HUIS VIS wat die ATLETIEK gewen het


REKORDS:
1. Wehan Smith- so/15- 1500m 4:35,2
2. Johan van Biljon- so/16- gewigstoot- 13,77
3. Bjorn Ferreira- so/17- 1500- verbeter mnr Gerber se rekord na 4:13,4
4. Jason Crouse – so/17- hoogspring – 1,83
5. Triscka Stapelberg- do/14- 90h- 14,5
6. Lara de Bloe – 2 rekords- do/17 1500 5:02,7 en 3000m 10:37,8
7. Vicky Oelofse- 2 rekords- do/19- 1500 4:50,8 en 800m 2:23,8
8. Abigail Appelgryn- do/19- hoogspring -1,65


MEESTE PUNTE INGESAMEL: 
Die 5 atlete wat die meeste punte ingesamel het, is:

DOGTERS:
POS / NAAM EN VAN / PUNTE
5 / ANJA BAARD / 33
4 / NICOLE CORNELIUS / 36
3 / VICKY OELOFSE / 37
2 / KAYLA FERREIRA / 42
1STE / MONIQUE VAN ROOYEN / 64

SEUNS:
POS / NAAM EN VAN / PUNTE
4 / JARRED MILLER / 33
3 / WEHAN SMITH / 36
2 / RUAN ELS / 37
2 / DYLAN OPPERMAN / 37
1STE / JANNO AGENBAG / 45

JUNIOR VICTRIX LUDORUM: Triscka Stapelberg
JUNIOR VICTOR LUDORUM: Wehan Smith
SENIOR VICTRIX LUDORUM: Vicky Oelofse
SENIOR VICTOR LUDURUM: Janno Agenbag

UITSLAE VIR WEEK GEEINDIG 16 augustus 2017

 

RUGBY teen OAKDALE

 

Span    Framesby      Ookdale       
O/14 A096
O/14 B054
O/15 A728
O/15 B713
O/15 C033
O/16 A719
O/16 B060
3DE1065
2DE2314
1 STE1724

 

 

DOGTERSHOKKIE teen Riebeeck College

 

SpanFramesbySpan        VP         
O/16 A 3O/16 A0
2 de 72 de0
1 STE 71 STE1

 

LANDLOOP

FRAMESBY ATLETE BLY PRESTEER!!

LANDLOOP METROSPAN
19 Framesby-atlete is die Metro-landloopspan opgeneem
Die volgende  Framesbyatlete is opgeneem in die Metrospan wat 2 September aan die Oos-Kaapproewe in Mount Frere gaan deelneem.
Hulle is:
Do/14

  1. Keigh-Leigh van Tonder
  2. Amy-Lee Zeelie
  3. Charne Smith

Do/15:

  1. Kelly Schmidt
  2. Kari Nel
  3. Karla Scheffer
  4. Melissa Hamilton

Do/16

  1. Lara de Bloe
  2. Lize-me Otto
  3. Anja Webber
  4. Kirsten Viljoen

Do/17

  1. Vicky Oelofse
  2. Janie Guldenphennig
  3. Nicole Hamilton

Do/19

  1. Chane Petzer

So/14

  1. Wehan Smith

So/15

  1. Bjorn Ferreira

So/17

  1. Janno Agenbag
  2. Chad van Rensburg

UITSLAE VIR DIE WEEK GEEINDIG 05 AUGUSTUS

OP LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE:
Die OP Landloopkampioenskappe het Saterdag by St Albans-gevangenisterrein plaasgevind. Sowat 30 Framesby-atlete het aan die byeenkoms deelgeneem.Ons het uitstekend gevaar en 11 medaljes verower.
EERSTE PLEKKE:

  • Janno Agenbag- so/17
  • Bjorn Ferreira- so/16
  • Chane Petzer-do/19
  • Vicky Oelofse- do/17
  • Kelly Schmidt- do/15

 
 
TWEEDE PLEKKE:

  • Keigh-Lee van Tonder- do/14
  • Wehan Smith- so/14
  • Kari Nel-do/15
  • Lara de Bloe- do/16

DERDE PLEKKE:

  • Janie Guldenphennig- do/17
  • Lize-Me Otto- do/16

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Nutritech-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close