"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search

LAERSKOOL NOORD VERTONING

BY M Snetler

LAERSKOOL NOORD VERTONING
Wat n voorreg om 3 formidabele aktrises en hulle uitstekende verhoogbestuurder by H/s Framesby te kon verwelkom. Die middag is afgeskop met n gesprek met H/s Framesby se dramaleerders, waarin hulle bietjie meer oor Margit Meyer-Rödenbeck, Marion Holm en Ilne Fourie se loopbane en ondervinding kon uitvind.
Daarna het die leerders insiggewende vrae oor toneelspel en die industrie gevra en baie baat gevind by die gesprekke rondom dit. Die aand het die gehoor van 255 gelag dat die trane rol oor die drie laerskool juffrouens se manewales en maniërismes. Dit was 'n prettige kultuur hoogtepunt op ons kalender.

 April 15, 2024
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...