"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

TWEEKAMP

BY M Snetler

TWEEKAMP UITSLAE
Die volgende leerders het op 3 Februarie aan die 2020/2021 EP World Schools Biathlon deelgeneem en uitstekend gevaar. Alouise Vosloo (dogters o/15) het ‘n sesde plek behaal terwyl Anri de Beer (dogters o/15) elfde geëindig het. In die seuns o/17-afdeling het Hugo Nothnagel ’n derde plek behaal, Francois Vosloo ‘n vierde, Juwan Wium ’n sesde en Marco Sprong eindig in die tiende plek. Wehan Smith het aan die seuns 0/19 afdeling deelgeneem en Anabelle Jonck aan die dogters o/19-afdeling. Anel Strauss het ‘n tweede plek in die dogters o/17-afdeling behaal.
Baie geluk aan ons atlete. Ons is saam met julle opgewonde oor die komende Tweekamp-seisoen.

 February 12, 2021
Comments (0)
Atletiek
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...