"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

krieket

BY Fanie Marais

Hoërskool Framesby het onlangs teen Brandwag  gespeel en vir Brandwag ‘n paar krieket-lesse geleer. Framesby se o.14 A-span het met 9 paaltjies gewen. In die o.15 wedstryd het Brandwag net 86 lopies aangeteken en Corne Gerber van Framesby het 7 paaltjies vir 7 lopies geneem. In die 2de span wedstryd teken Framesby 208 lopies aan teenoor Brandwag se 192 lopies.Framesby wen met 16 lopies. In die iste span wedstryd teken Framesby 230 lopies aan en Brandwag slegs 94 lopies en Famesby wen met 136 lopies. Die 4 wedstryde het talle hoogtepunte opgelewer.

 February 19, 2018
Comments (1)
Krieket
Fanie Marais

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...