"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

MB PAASEIER-PROJEK

BY M Snetler

Die monitorbestuur het talle glimlagte op die mense van Vistarus Mission Station en die kindertjies van Laerskool Republiek se gesigte gesit (met die paaseierprojek). Die MB’s, met ‘n bietjie hulp van die paashaas en die samewerking van die hele skool, het altesaam 5 326 paaseiers ingesamel.
Die klas wat die meeste paaseiers ingesamel het, was die Graad 12E’s. Ons hoop die sjokolade-eiers het ‘n hop en ‘n bietjie vreugde in hulle
paasvieringe gesit.

 April 23, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...