"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

Jong omroepers in wording!

BY W Rauch

Framesby het sy eie radio-omroepers! Donovan Jerling, Nolene Spinks en Dyllan Windvogel was Saterdag (16 Junie 2018) vir 'n hele drie ure agter PEfm se mikrofoon. Hierdie drie het die afgelope twee Saterdae opleiding by dié radiostasie ondergaan en het uitstekend gevaar!


As deel van jeugdag was hulle ook te siene by die Youth Bash wat by die Victory Ministry Church gehou was. Knap gedaan, julle maak Framesby trots!!

 June 18, 2018
Comments (0)
Algemeen
W Rauch

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...