"WAAR POTENSIAAL VERWESENLIK WORD!"
  041 360 1257
Month:
Author:
Category:
  Search
Back

DRIE LEERDERS IN OOS-KAAP OOP WATERSPAN

BY M Snetler

Xander Myburgh is in die Oos-Kaap Oop Waterspan opgeneem. Hy gaan aan die "SA Open Water Nationals" deelneem. Dit vind van 19-21 Maart plaas. By die geleentehid sal Xander in die 3km en 5km uitdunne swem. Die volgende Framesby leerders is ook in die span opgeneem: Katie Horne (Gr8) en Chloe Steyn (Gr9). Ons wens julle alle sterkte toe!

 March 23, 2021
Comments (0)
Algemeen
M Snetler

Leave a comment

Hou my op datum?
U boodskap sal eers na goedkeuring vertoon.

Hoërskool Framesby:  "Waar potensiaal verwesenlik word"

Nec-eastcapesmall
Klinicare-logo
Vox-green-logo-vector-1
Puma-logo-f9e13b654c-seeklogocom
Sunridge-superspar

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...